Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Manor

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Renique J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful and relaxing. It was a sight not to be missed. The place was so beautiful and had such a modern style. Leaving us the coffee and other essentials was so very thoughtful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Naby genoeg aan die strand en eetplekke. Die see-uitsig van die woonstel is baie mooi. Het alles gehad wat jy benodig. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Excellent overnight stay. Our overnight stay at Bayview Manor was excellent. The attention to detail with regards to amenities for the guests is superb. Everything we needed and more. The location is central, the view is brilliant, and security is top-notch. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lovely stay! We had a lovely stay, the apartment had everything we required and more. The small touches were appreciated. Check-in was easy, no issues. Will definitely make use of the accommodation again. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herholdt J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Uit die boonste rakke, net bokant die hawe, stapafstand van al die lekker plekke. Boonste vloer, uit die boonste rakke die stoep met buitebraai en die mooiste uitsig. Voorste hoofslaapkamer het ook die uitsig. Gemaklike woonvertrek smaakvol gemeubileer. Kombuis het alles wat jy nodig het. Kinders het die TV's geniet in kamer en groot in sitkamer. Veilige onderdak, ruim parkering. Enigste negatief is die WiFi spoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaundre G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Baie lekker gebly. Skoon en netjiese verblyf en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Good. Value for money - great location - close to shops, restaurants and beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gys Smalberger-straat 35, Bayview Manor, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13108b8bcaad8a89d7762fcaca937ba210ee59ec82f722be2100e8b0da2dda0b6dd951f7202b17d2258dc61de374cfdbcf0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 35 Gys Smalberger Street Bayview Manor 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.182292258494 22.149069441386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang