Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Sea Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Magdalena B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Great stay by the beach. Our stay at the Sea Cottage was perfect - the cottage is by the beach in a secure complex, we felt safe and relaxed. We went in November, so before the peak season, and it was nice. Initially, we had a bit of an issue with DSTV, and it was resolved within minutes by the property manager. Besides the beach close by, there is a swimming pool in the complex. The cottage has a nice indoor braai and a large table, enough space for 6 people and all the equipment needed for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Extremely satisfied with our stay. Our stay was fabulous. We were impressed by the setup, safety, and the view of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
It was such a pleasure having you! Thank you for your wonderful review, and I hope to welcome you back again soon.

Heinrich E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Was beslis een vir die boeke! Resensie: Heerlike verblyf by Bayview Sea Cottage. Die kamer was skoon, gemaklik en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die ligging was gerieflik. Sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet om by ons te bly en sien uit na julle volgende kuiers.

Leandi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

10/10. Heerlik gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig! Wat jy sien is wat jy kry en is werklik op die strand. Pragtig, netjies en skoon, het niks tekort gekom. Ons gasvrou was so behulpsaam en aanwysings was so maklik om te volg, baie dankie. Vir nader en beter kan ons nie vra nie, sal definitief weer van jou plekkie gebruik maak en kan dit ook hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Dankie Alicia. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Anthia Visagie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantastiese atmosfeer! Ons tydjie by Bayview Sea Cottage was net wat ons nodig gehad het. Al was dit kort, was dit nog steeds die moeite werd gewees. Wat ons tydjie nog meer spesiaal maak, ons gesin kon my man se 40ste verjaarsdag en ons 17de herdenking vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Ek is bly ons plekkie kon bydra tot 2 belangrike mylpale. Ek hoop dat julle nog meer mylpale by Sea Cottage sal kan vier. Alles wat mooi is vir jou en jou gesin.

Elna K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons het niks tekort gekom nie. Wat 'n lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Heerlike naweek. Goeie ligging met maklike toegang na die strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adeline H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2024

Great stay indeed. Not much to complain about, just the outside parking that messed up my car a little bit because it was standing in the sun the whole day, but besides that, everything was perfect. What we saw was what we got, very child-friendly. My one-year-old had a blast at the park, and yes, the bathroom pictures need to be updated because it's much more beautiful now. I'm in love with the spacious shower. We really had a great stay and the place had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Thank you for your feedback! We're glad you and your family had a great stay and enjoyed the park and updated bathroom. We appreciate your suggestion about the parking, and we'll look into it. Hope to host you again soon!

Deon H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Die plek is baie skoon en rustig, baie veilig vir jonk en oud. Die see is by jou. Ek het die oggendstappies op die strand geniet. Ek beveel die plek aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAABgo5sNYccEQ262M2fMUmOkkq3vuMt5IQBvb5vJVY0fXmMNnIg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.153901019094 22.108516450369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang