Bayview Sea Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elna K - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons het niks tekort gekom nie.
Deon H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Paul T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig, privaat en veilig.
Bayview Sea Cottage se terugvoer
Dankie Paul, dit was goed om julle te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuiers.
John B - Nov 2022
Algehele gradering
Very good, nice and cool.
Meg H - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek op die strand.
Bayview Sea Cottage se terugvoer
Dankie Meg. Ons is bly julle het die tyd by Sea Cottage geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi tyd vir julle.
Janice V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Bayview Sea Cottage se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gekuier in Sea Cottage. Baie dankie vir jul voorstel. Dit is altyd baie welkom, en ons hoop om julle weer te sien.
Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Coralize S - Jun 2022
Algehele gradering
Beste verblyf ooit.
Brian M - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay was super amazing, we loved every bit of it.
Elmien T - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende vakansieplek vir ouers met kinders.
Lees meerBayview Sea Cottage se terugvoer
Fantasties beslis. Ek is bly om te weet julle het 'n wonderlike tyd geniet en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Grootste nagmerrie van ons lewe vir 'n vakansie.
Lees meerBayview Sea Cottage se terugvoer
Johan, baie dankie vir jul review.
Ek wil net noem, dat ons julle wel gekontak het, maar niemand het teruggekom nie. Julle het gevlieg, en wou ons dus weet hoe laat julle land, maar julle het eers kontak gemaak toe julle al by die eenheid sit.
Ons werk met 'n LockBox stelsel, wat beter werk vir gaste. Die verkeer in MSB/DIAZ is soms rof, en hoef kliënte nie te wag vir 'n sleutel wanneer hulle in- of uit-book nie.
Ons kry meestel goeie reviews op hierdie eenheid. Sy ligging is perfek, hy is netjies en skoon, en mense lief dit om hier te bly. En 'n bonus is die direkte toegang tot die strand. Dit is 'n vakansie eenheid en die foto's wys presies hoe groot hy is, en wat beskikbaar is.
Johannes V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid met pragtige see-uitsig. Kort bietjie aandag.
Stephanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Bederf by die see.
Lees meerBayview Sea Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar, bly u het verblyf geniet. Ons sal onder eienaar se aandag bring die aanvraag vir blinding.
Eloise H - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, maar duur.
Terina D - Jul 2018
Algehele gradering
Die plek is baie goed geleë en is perfek vir die kinders.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang