Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Sea Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig! Wat jy sien is wat jy kry en is werklik op die strand. Pragtig, netjies en skoon, het niks tekort gekom. Ons gasvrou was so behulpsaam en aanwysings was so maklik om te volg, baie dankie. Vir nader en beter kan ons nie vra nie, sal definitief weer van jou plekkie gebruik maak en kan dit ook hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthia Visagie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantastiese atmosfeer! Ons tydjie by Bayview Sea Cottage was net wat ons nodig gehad het. Al was dit kort, was dit nog steeds die moeite werd gewees. Wat ons tydjie nog meer spesiaal maak, ons gesin kon my man se 40ste verjaarsdag en ons 17de herdenking vier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons het niks tekort gekom nie. Wat 'n lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Die plek is baie skoon en rustig, baie veilig vir jonk en oud. Die see is by jou. Ek het die oggendstappies op die strand geniet. Ek beveel die plek aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Baie rustig, privaat en veilig. Goeie blyplek vir gesin. Veilige omgewing by strand.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Dankie Paul, dit was goed om julle te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuiers.

John B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Very good, nice and cool. What I love about the place is the safety and peacefulness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meg H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige plek op die strand. Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Dankie Meg. Ons is bly julle het die tyd by Sea Cottage geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi tyd vir julle.

Janice V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantasties en rustig. Gekuier met jong kinders. Die huis is gerieflik met alles wat jy benodig. Die binnebraai vir die winderige aande. Veilig, skoon en netjiese strand. 'n Afdak vir die warmdae sal dinge net mooi afrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Bayview Sea Cottage
Ek is so bly julle het lekker gekuier in Sea Cottage. Baie dankie vir jul voorstel. Dit is altyd baie welkom, en ons hoop om julle weer te sien.

Marius B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantasties. Dis so naby aan die strand, luukse geriewe is uit die boonste rakke. Veilige kompleks, baie goeie en veilige gevoel as mens rond beweeg. Naby aan al die bekende winkels om al die aanvullings vinnig vinnig aan te vul. Pragtige strand, en lekke om net strand aktiwiteite te doen en te ontspan. Sal graag terug wil gaan weer en weer en weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coralize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Beste verblyf ooit. Alles was so mooi skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAABgo5sNYccEQ262M2fMUmOkkq3vuMt5IQBvb5vJVY0fXmMNnIg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.153901019094 22.108516450369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang