Bayview Seafront Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Felicity Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hannelie V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie netjies, en die plek het alles wat 'n mens nodig het.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Baie dankie Hannelie. Julle is enige tyd welkom!
Blanche W - Apr 2024
Algehele gradering
The stay was perfect, with the most amazing views and close to everything. Great host.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Thank you, Blanche! We are delighted you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.
Dalene H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, eienaar is baie behulpsaam.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Baie dankie Dalene!
Ons is baie bly julle het julle paar dae by Bayview Seafront Apartment geniet.
Elma D - Jan 2024
Algehele gradering
On holiday.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Thank you, Elma! It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back again.
Thaby M - Sep 2023
Algehele gradering
When Felicity reached out the day before to make arrangements I knew I was in good hands.
Lees meerCornel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker met 'n mooi uitsig.
Ronel L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige uitsig, goeie diens.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Baie dankie Ronel. Dit was 'n groot plesier om julle te Bayview Seafront Apartment te huisves. Beste Groete
Thembakazi N - Apr 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Thank you! So pleased you enjoyed your stay.
Kind regards
Felicity
Jan S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig en stylvol.
John L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek en ligging
Felleng M - Okt 2021
Algehele gradering
It was better than expected.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Thank you very much. We look forward to welcoming you back.
Daniel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging en uitsig. Baie goed toegerus.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Baie dankie Daniel.
Willem S - Des 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye gasvrou met uitstekende akkommodasie. Regtig baie goeie waarde vir geld.
Lees meerBayview Seafront Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Carmen. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Alice O - Sep 2020
Algehele gradering
Skitterende eenheid met praguitsig.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Beste Alice
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Vreeslik baie dankie vir die pragtige resensie.
Ek is so bly dat julle so lekker by Bayview gekuier het.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Felicity
Fred H - Okt 2020
Algehele gradering
Net wat jy nodig het in een woonstel, en meer. Waarde vir jou geld.
Bayview Seafront Apartment se terugvoer
Beste Fred, Elaine en ouers, dit was 'n groot plesier om julle te huisves! So bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die mooi resensie en ons sien uit om julle weer te sien. Groete.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deary-rylaan 5, Bayview Apartments, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang