Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Self-catering Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wilma F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Uitstekend! Heerlik gebly. Baie skoon en netjies! Niks kort daar nie! Baie gasvrye mense! Sal vir seker aanbeveel en weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Lekker naby strand. Rustige omgewing. Veilige verblyf. Toegerus met alarm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakob D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Baie lekker plek en gerieflik. Dit is net jammer 'n mens moet vroeg braai voor die son onger gaan, daar is geen lig by braai nie. Die breekskadedeposito moet kontant betaal word by aankoms, maar word een na jou verblyf binne 7 dae in jou bank rekening inbetaal maar dit word nie vir jou gesê voor die tyd nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bayview Self-catering Apartment
Goeie dag Jakob Baie dankie vir die resensie. In die afgelope 7 jaar het niemand nog gekla oor onvoeldoende lig by die braai area nie. Daar is 'n lig teen die muur ongeveer 2 meter vanaf die braai wat outomaties aankom sodra dit donker raak. Ek sal nogtans kyk om die huidige gloeilamp met 'n helderde gloeilamp te vervang. Wat die terugbetaling van die breekskade deposito betref staan dit duidelik op ons instansies. S 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word en sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word. Ek het in die verlede die deposito onmiddellik terugbetaal met vertrek maar ongelukkig hierdeur verliese gely, met die skoonmaak van die eenheid by sommige huurders. Met die skoonmaak van die eenheid word alles deurgegaan en is dit nie altyd moontlik om alles deeglik deur te gaan met vertrek nie. Daar is ook gaste wat 4 uur in die oggende vertrek en is dit nie moontlik om dan op te staan en alles te probeer deurgaan voor vertrek. Ek hoop jy verstaan. Voel welkom om weer te kom kuier in die toekoms. Hartenbos Groete

Manie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Uitstekend. Baie sentraal en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Bayview Self-catering Apartment
Baie dankie Manie. Julle is altyd welkom.

Madelein I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Baie vriendelik en gasvry. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bayview Self-catering Apartment
Dit was 'n plesier en ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien

Priscilla P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ons verblyf was absoluut aangenaam met uitstekende gashere. Ons het ons styl vreeslik geniet. Die akkommodasie was volledig toegerus en op 'n baie goeie ligging geleë. Die gashere was puik en het ons verblyf aangenaam en onvergeetlik gemaak. Ons sal hierdie huis onvoorwaardelik aanbeveel, weg van die huis se tipe akkommodasie en sal beslis weer in die toekoms terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bayview Self-catering Apartment
Baie dankie Priscilla vir jou goeie resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te ontvang. Binne 10 minute toe voel julle vir ons soos ou vriende. Julle is baie welkom om weer by ons te kom kuier. Ons wens julle 'n Geseënde Kersfees en 'n Voorspoedige 2020. Liefde groete Engie en Linda

Eileen P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2019

Gerieflik en naby alles. Heerlik gebly. Gerieflik en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2019

Gerieflik en bekostigbaar! 'n Baie lekker verblyfplek volledig toegerus. Baie netjies met yskas/vrieskas. Mikrogolf en DStv. Badkamer met stort, bad en wasmasjien. Alarmstelsel en ingeboude buitebraai. Dubbelbed en twee enkelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Bayview Self-catering Apartment
Baie dankie Anneke. Hoop om julle gou weer te sien.

Elsabe R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Dis die ideale plek. Baie lekker plek om te bly, nie te ver van die see af nie. Area is baie veilig. Daar is 'n lekker kort pad deur die gebied wat jou binne minute by die hoof strand kry. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Skoon, netjiese plekkie met als en meer wat jy nodig het teen bekostigbare tarief. Vriendelike gashere wat ons hartlik verwelkom het en inligting verskaf het rondom inkopie-sentrums en vermaak. Ons was sommer dadelik tuis en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Bayview Self-catering Apartment
Hallo Stephanie, Baie baie dankie vir die terugvoer. Dit was wonderlik om julle te ontmoet, en ons is so dankbaar dat julle lekker gekuier het. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees om by ons te kom kuier. Baie seën en liefde vir julle as gesin. Hartenbos groete, Engie and Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R833
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R833
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harry Holtzhausen-straat 5, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytLv3IGnixgYHUClugv86t0iRa1iS3kyYTFCrfPuK6s1em7tAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R833 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 5 Harry Holtzhausen Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.140006 22.107027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang