Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Self-catering Apartment

Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harry Holtzhausen-straat 5, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R833 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayview Self-catering Apartment is 'n bekoorlike woonstel in die kusdorpie Hartenbos. Dit is net 700 m van die strand af.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler.

Die woonstel beskik ook oor 'n wasmasjien en buitebraai-area en gratis vesel-Wi-Fi-verbinding.

Die eiendom is 1 km vanaf die ATKV-oord en Langeberg Mall geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Bayview Self-catering Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Harry Holtzhausen-straat 5, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview Self-catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R833
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R833
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harry Holtzhausen-straat 5, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytLv3IGnixgYHUClugv86t0iRa1iS3kyYTFCrfPuK6s1em7tAX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R833 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 5 Harry Holtzhausen Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.140006 22.107027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang