Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Studio with Ocean View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Darren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Bayview Studio with Ocean View
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charles M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Dit was vir ons baie opvalend oor hoe stil en rustig die area is.

Ons het baie lekker gebly en geslaap.

Bayview Studio with Ocean View se terugvoer

My ratings and facilities are a 9.7 on Booking.com. There are wine glasses in the cupboard, all you needed to do was call me. LekkeSlaap provides the number.

Bayview Studio with Ocean View
Renata K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata K

Relaxing and peaceful!

Very comfortable unit!

Este F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este F

Perfect.

Clean and friendly. Safe and beautiful area.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chine V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chine V

Glad nie geskik vir ʼn gesin of meer as 2 persone nie.

Met ons aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Die eienaar het ons verduidelik dat die sleutel by die buurhuis was. Ons moes in die donker by ʼn vreemde plek rondsoek vir die sleutel in ʼn vensterbank. Daar was slegs genoeg eetgerei en breekware vir twee persone, alhoewel ons geboek en betaal het vir drie persone. Noodgedwonge moes ons ekstra eetgerei gaan koop by ʼn kettingwinkel wat gelukkig nog na 6 oop was. Daar is geen wynglase of oopmakers nie. Die derde bed was nie opgemaak nie, beddegoed was slegs voorsien, maar ons moes nog met ons aankoms die Vrydagaand die bed opmaak. Daar is geen venster tussen die badkamer en die res van die eenheid nie, ook nie ʼn extractorwaaier nie, wat dit dus ongemaklik maak vir die res van die huis wanneer iemand die badkamer gebruik (reukgewys). Ons het per ongeluk een van die handdoeke ingepak, want dit is presies dieselfde tipe en kleur as ons eie. Ons het dit per koerier teruggestuur met ʼn geskenk om verskoning te vra. Die eienaar het nie eens die ordentlikheid gehad om te laat weet dat hulle dit ontvang het nie. Daar is glad nie genoeg parkeerplek nie. Tenspyte van die feit dat ons gesê het ons bring ʼn sleepwa en twee keer boodskappe gestuur het om te vra of daar parkering sal wees, het hulle op die dag van aankoms eers geantwoord op ons boodskap op die portaal. Ons moes ons sleepwa in die pad parkeer wat glad nie die veiligheid van ons goedere gewaarborg het nie. Daar is slegs parkeerplek vir een voertuig voor die eenheid. Die akkommodasie is ideaal vir ʼn paartjie wat alleen wil wegbreek en min tyd by die eenheid spandeer, maar glad nie geskik vir meer as twee persone nie. Ons het geen korrespondensie van enige iemand ontvang gedurende ons verblyf nie. Die eerste kortaf boodskap was na ons vertrek oor die handdoek. En verder nie eens ʼn inloer om te hoor of ons ons verblyf geniet het en of alles in orde was nie.

Bayview Studio with Ocean View se terugvoer

This unit is only feasible for 2 adults and children under 12. I tried contacting the guest all day to confirm arrival but received no response. I had to fly to Johannesburg for a funeral, that's why the key was left with a friend up the road.

Bayview Studio with Ocean View
Thercia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thercia V

Pragtige see-uitsig.

Het die eenheid geniet. Baie netjiese en moderne eenheid, met ruim badkamer.

Tanya B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Fantasties.

Vriendelike ontvangs, pragtig, skoon en ongelooflike uitsig. Sien ons vir seker weer.

Carien D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien D

Een woord; fantasties.

Pragtige plek met die mooiste uitsig op die see en die hawe. Ons het heerlik gebly. Baie netjies en keurig. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Sal beslis weer gaan.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill 48, Bayview, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5920374003b63829a18591713404b1e8153f2ef2be515b85219d12e833bb62badb0caf0a06b2bd7d48768b205a041b27a449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 48 Palace Hill Bayview 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1862442 18.4241164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang