Baywatch Villa and Cottage
Beskrywing
Dié kothuis is 'n romantiese Visserskothuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n volledige badkamer. Dit het 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer, -kombuisarea en daar is 'n binnebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 11 en 19 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdiepingeenheid het 2 en suite-slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en 'n volledige badkamer, die ander met 2 enkelbeddens en net 'n stort. Albei is op die grondvloer geleë en het dubbeldeure wat toegang bied tot die omheinde patio. Bo is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kinders tussen 11 en 19 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ambylstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang