Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazaruto vakansie meenthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trapie Truter 7, Eenheid 17, Bazaruto, Meer-en-See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bazaruto Holiday Town House bied lieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Meer-en-See, Richardsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis terwyl hulle hierdie kusdorpie besoek.

Dié dubbelverdieping meenthuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Al die kamers is op die eerste verdieping en het lugversorging en ingeboude kaste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir Netflix, Disney Plus of ander stroomdienste gebruik. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en nog 'n yskas-vrieskas.

Buite is daar 'n braai en 'n plonspoel, maar gaste moet asb. nie naby die swembad braai nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Arista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Trapie Truter 7, Eenheid 17, Bazaruto, Meer-en-See, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bazaruto vakansie meenthuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trapie Truter 7, Eenheid 17, Bazaruto, Meer-en-See, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255473ed0ddb228258274ddbaa05c65bb12be76547d551cfa9a9745f434a17a77ca42be3652b2a01c24b56b483791056c328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Trapie Truter Unit 17 Bazaruto 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -28.79076 32.09752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang