Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenbrander-laan 135, Eenheid 7 Pigeonwood Eco Estate, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Bazley Breeze is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis geleë in die rustige Pigeonwood Eco Estate aan die suidkus van KwaZulu-Natal met panoramiese see-uitsigte, en is perfek vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir tot 14 gaste in 5 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en en suite-badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die twee oorblywende slaapkamers is ingerig met 2 stelle stapelbeddens en deel die vierde badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, koffiemasjien, eetgerei, breekware en oorgenoeg pakplek. Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n patio met meer sitplek, 'n swembad en 'n braai. Daar is nog 'n leefarea bo met gemaklike sitplek, 'n speletjiestafel en dit maak oop na nog 'n patio met 'n eetarea wat pragtige see-uitsigte het.

Die eiendom het veilige parkeerplek en maklike toegang tot die strand en verskeie doendinge soos visvang, branderplankry, snorkel en vlieërbranderry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Colenbrander-laan 135, Eenheid 7 Pigeonwood Eco Estate, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bazley Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenbrander-laan 135, Eenheid 7 Pigeonwood Eco Estate, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8eefcbb5a1444219176132b9cc2a59e7bb413265d4bbf298a5cb37cc4f5ce5bddef439270991d8051f4f5dd9bbd4e038ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 135 Colenbrander Lane Unit 7 Pigeonwood Eco Estate 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.445122453112 30.6581633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang