Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bazley Heights

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zandri C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beautiful, comfy, convenient. It was very comfortable, such a nice place. Conveniently close to the beach and also a swimming pool. We took our pet with us and he enjoyed it so much. There is everything that you need on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jone K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Breathtaking and comfortable. I don't leave reviews as we travel a lot but this place deserves one. One of the most amazing places that we've stayed. Dolphins and whales kept us entertained. Thank you Theo for an unforgettable couple of days. Definitely on our return list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neshav N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing and enjoyable stay. Had a lovely stay in the gem of a place at the unspoiled Bazley Beach. Quiet and comfortable with all the amenities one needs for a comfortable and relaxing stay. The property was very clean, well-kept, and in good condition. Our host was very friendly and welcoming, and saw us in and out while giving us all the privacy we needed. He even went out of his way and got a little something for my daughter for her 1st birthday. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Bazley Heights het al ons verwagtinge oortref! Van ons aankoms tot en met ons vertrek het ons so uitgerus gevoel. Theo - baie baie dankie dat jy die stukkie paradys met ons gedeel het. Alles is so gerieflik en daar is alles en meer wat mens benodig. Die verblyf is so goed en netjies toegerus met die see wat jou in die aand aan die slaap sus. Mense reken die plek is bietjie afgeleë, maar dit is presies wat mens benodig om lekker te ontspan en die winkels is net 20 minute se ry weg - uitstekende PnP in Scottburgh. Ons sal definitief weer daar kom kuier! Theo is 'n wonderlike gasheer wat verseker dat mens op jou gemak is en alles het wat jy nodig het, asook lekker verwysings vir heerlike eetplekke in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A little gem on the South Coast. What an amazing little gem. The unit is spacious, very well equipped, private and extremely comfortable. Theo has thought of everything, even water bowls for our Jack Russell, who loved the big, securely fenced garden. He is a charming host and available 24/7 should you need assistance. Being in a cul de sac, it's very quiet, with only the sounds of birds and the sea. A perfect place to relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties! Het meer as 20 karakters nodig. (Maar ek gaan ieder geval my luck try met meer karakters!) Bazley Heights het diep spore in ons harte kom trap. Nie net is dit 'n huisie wat alles bied nie, maar die spasie wat jy tot jou privaat beskikking het (die tuin en die swembad area) is merkwaardig. Al wat ons kan sê van die verblyf is dit was fantasties. Maar van die gasheer, Theo, kan ons volumes oor skryf! Hy is net 'n vreeslike merkwaardige mens, een van daai skatte wat jy op jou lewenspad per ongeluk raakloop en dadelik pens en pootjies op verlief raak! Hy is soos "The Phantom of the Opera". Jy sien hom nie, maar jy weet hy voorsien en sien na; na elke aspek van jou verblyf. Hy is "The Great Gatsby". 'n Sjarmante, nederige gasheer wat net wil hê jou verblyf in sy huisie moet virewig gekoester kan word! Theo. Jy en jou huisie is virewig vasgele in ons harte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, die honde het dit geniet en die verblyf was fantasties en goed toegerus. Kon nie vir beter vra nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milu C
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Absolutely fabulous! Theo is such a welcoming host. He went out of his way to make sure we felt welcome. He set up water bowls for the dogs, welcome snacks (and doggy treats too), as well as a birthday gift for my mom, as that was our reason for our trip. The garden is beautiful, the scenery is just stunning, and Theo's unit is so comfortable you can't help but immediately relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Op die nippertjie besluit om see toe te gaan. Op Bazley Heights besluit. Beste besluit ooit. Skitterende vakansie. Ons het op die nippertjie besluit om vir 'n week/8 dae weg te glip see toe. Na baie soek, op Bazley Heights besluit. Foto's en opsomming het ons oortuig. Vanaf eerste kommunikasie met Theo (bestuurder/eienaar) het ons besef ons het die regte keuse vir ons en ons 2 hondekinders gemaak. Met ons aankoms was ons verras met 'n warm ontvangs en boonop snapperye en ander vir ons en die honde. Die verblyf het alles wat jy oor kan droom. Jy hoef letterlik net klere en kos te bring. Die uitsig is asemrowend, veral om met die gedruis van branders wakker te word. Baie dankie Theo vir jou besonderse manier wat jy ons hanteer het. Jy het ons vakansie gemaak. Bazley is 'n wonderlike, veilige en stil plekkie. Jy sal ons beslis gou weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 105, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA380ee7762c025331392fb51db92dfec4ba2186e35827767469972ccb2cf9e52b7ff0a109ec76bc7d43951811cd26f1efc4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 105 Ridge Road Bazley Beach 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.429570612126 30.669604498757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang