Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siblings Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir Siblings Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shannon W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon W

Rustig.

Ons het baie lekker gebly, rustig geslaap, geen probleme of moeilikheid. Sal definitief weer daar bly. Well done Collin, thank you for a home away from home.

Jorgina D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorgina D

Fantastic.

Absolutely peaceful, pleasant, safe, and very neat guest house. The owner was extremely helpful and polite.

Franco M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco M

Dit was baie lekker. Veral die baie vriendelike klientediens wat ek ontvang het.

Oortrefend lekker️.

Elda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda V

Goeie waarde vir geld.

Dit is 'n pragtige, skoon en netjiese blyplek met 'n vriendelike gasheer.

Liesbet K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet K

Basies en skoon.

Het baie lekker geslaap.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Andrico F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrico F

Miere was 'n probleem in die kamer.

Baie vriendelik verwelkom! Die miere was wel 'n probleem wat deur die nag oor ons gesigte gebly het.

Mercia F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia F

Dit was net wat ons nodig gehad het.

Dit was net reg vir oornag vir 2 aande.

Gina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina V

Baie plasierig.

Alex was baie vriendelik en behulpsaam. Respekteer jou privaatheid.

Tania M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M

Rustig.

Ons is 'n gesin van drie. Ons het net oornag by Alex's oppad na ons bestemming toe. Dit was baie aangenaam en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies.

Helen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B

Gasvry, veilige parkering, skoon en netjies.

Vriendelike mense en 'n pragtige skoon dorp. Die Hessequa Harmonie was absoluut die moeite werd!

Pieter Johan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter Johan C

As my vrou by was, sou sy nie daar slaap nie.

Ek het die "Timber House" bespreek en weet nou nog nie of ek in die regte huisie gebly het nie, want dit was nie 'n "Timber House" nie, ook wys die foto's dat ek in die verkeerde verblyf opgeëindig het. Met aankoms het die persoon nie eers geweet wat ons bespreek het nie. Die toilet was nie getrek nie, stortgordyn vuil, 2-plaatgasstoof was vuil en die mure het verf nodig. Ek verstaan loadshedding is 'n probleem, maar 'n battery vir die hek sal goed wees.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Charmaine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Convenient and spacious.

Ideal for quick overnight or extended stays. Loved the colourful setting. We were very warmly welcomed by Colin and his 2 "security personnel", Sampson and Frayer.

Juna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juna V

Heerlik gerus en slaap.

Bekostigbare halfpad stop. Laat weggekom uit Kaap. Lekker afstand om te oornag en volgende dag weer verder te ry.

Michèle W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michèle W

Die perfekte plek vir klein kindertjies en troeteldiere!

Die akkommodasie was wonderlik ingerig. Veilig vir klein kinders en ons twee honde was welkom. Die gasheer was baie vriendelik en die geriewe baie skoon.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Hi Michele, thank you for your lovely feedback, we are happy you enjoyed staying with us. Keep well.

Siblings Guesthouse
Leandra S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Dit was baie lekker.

Baie veilig.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Hello Leandra, thank you for your wonderful feedback, we are happy to hear that you enjoyed staying with us. Keep well.

Siblings Guesthouse
Nadia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Excellent value for money and an amazing host!

We really enjoyed the stay at Alex in Heidelberg. He went out of his way to ensure we enjoyed our stay and took care of every little detail imaginable. Thank you Alex, I am sure you will see us again, we appreciate your hospitality and the amazing stay!

Siblings Guesthouse se terugvoer

Dear Nadia thank you very much for your fantastic review, keep well and all the best for 2020. Regards Alex

Siblings Guesthouse
Rosalind R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind R

It was absolutely peaceful.

We had a friendly reception. Thank you for the fruit and for switching on the room light for us when we came home the Thursday evening. We are satisfied.

John O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Hartlike ontvangs, aangename gasheer, lekker blyplek.

Goed geleë, aangenaam, lekker verblyf. Pragtige dorp. Ligging sentraal en veilig.

Nandie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie W

Baie gerieflik, gasvryheid.

Gerieflik geleë, skoon en netjies. Personeel baie hulpvaardig. Goeie prys.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Beste Nandie,

Baie dankie vir u vriendelike en positiewe resensie, dit word waardeer.

Gorete,
B&B Alex

Siblings Guesthouse
Dennis M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Good.

Very friendly and helpful host. Clean and reasonably well appointed. OK for overnight stop.

Stienie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie S

Delightful stay.

What a great place to stay. Alex was a super host and very helpful, we thoroughly enjoyed our stay!

Piet V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Baie netjies, stil en vriendelike ontvangs het my baie beïndruk. Sal enigetyd weer inloer en ander aanbeveel. Dankie vir die lekker koffie.

Ek het onmiddellik op my gemak gevoel en die rustige atmosfeer en skoon leefarea het my baie goed laat voel. Die vriendelike ontvangs en gasvryheid van die gasheer was uit die boonste rakke.

Andre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Dit was voldoende.

Ontvangs was baie goed. Alles wat 'n mens nodig het in woonstel was daar. Ons was meeste van tyd in dorp en omliggende gebied; het net aand kom slaap; miskien net 'n opwasplek as jy 'n bord of koppie wil was.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Linda B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

'n Egte tuis gevoel gehad.

Was 'n baie veilige en rustige atmosfeer. Die eienaar en personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ideale oornagverblyf gewees vir 'n klomp fietsryers. Sal net 'n aanbeveling maak van 'n ekstra badkamer in die groot vertrek aangesien een badkamer te min is vir 6 persone.

Christo I - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I

Wonderful.

It was wonderful to stay at Hanna's. Alexander make us feel very comfortable and relaxed. The place was beautiful. He also supplied us with wood and Blitz and lovely homemade biscuits. Thanks for everything!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Dit was wonderlik om by Hanna's te bly. Alexander het ons gemaklik en ontspanne laat voel. Die plek is pragtig. Hy het ook hout en blits en heerlike tuisgebakte koekies verskaf. Dankie vir alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jarryd M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarryd M

Perfect for an overnight stop.

Very handy location. Very well kept and tidy. The owner, Alexander, was helpful and accommodating as well as a nice guy just in general. This is perfect for an overnight stop or a few days.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Thank you Jarryd, pleasure to have you staying at Hanna's.

Siblings Guesthouse
Bradley H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Stunning venue for any getaway. Friend staff and great community with excellent customer service throughout Heidelberg.

A unforgettable getaway that we would definitely do again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stunning plek vir enige wegbreek. Vriendelike personeel en 'n lieflike gemeenskap met uitstekende kliëntediens deur die hele Heidelberg.

'n Onvergeetlike wegbreek wat ons weer sal doen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hennie J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie J

'n Nuwe begin deur 'n baie entoesiastiese operateur wat nie genoeg kon doen om dit 'n gelukkige verblyf te maak nie.

'n Baie vriendelike ontvangs deur Alexander wat seker gemaak het dat alles in orde is en dat ons nie sal koud kry nie. 'n Paar praktiese tekortkominge is aan Alexander uitgewys by vertrek, soos byvoorbeeld 'n paar hakke vir hangplek in die badkamer en 'n stortdeur instede van 'n stortgordyn wat maklik reggestel kan word. Uitstekende verblyf vir 'n oornag of oornagte vir sake besoeke. Padgeraas kan seker steurend wees vir party mense.

Frances E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frances E

Basies, netjies, veilig en skoon oornagplekkie.

Ons is baie vriendelik ontvang met 'n koppie koffie deur ons gasheer. Dit was die ideale plekkie om te oornag om batterye te laai vir die volgende dag. Beddegoed en alles was skoon en gemaklik. Dankie Alexander.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Many thanks for your kind words, we are glad that everything was to your satisfaction.

Siblings Guesthouse
Wenguang Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenguang Z

Very warm owner and we felt welcome.

My parents and I stayed one night here. The owner, Alexander, is very hospitable and helpful. He provided a lot of help to make us feel comfortable during our stay. The room is clean, quiet and secure. It is an ideal place for stay on the beautiful Garden Route. Highly recommended.

Gerhard F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Baie lekker rustig.

Alec doen sy bes om in al jou behoeftes te voorsien. Doen so voort!

Siblings Guesthouse se terugvoer

Many thanks Gerhard for your nice words, hope to see you soon.

Siblings Guesthouse
Christiaan K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Eenvoudig, netjies en aangenaam en heel bekostigbaar. Beslis die moeite werd.

Eienaar tegemoetkomend, hulpvaardig en vriendelik. Dalk in die vervolg net 'n verwarmer beskikbaar stel. Eienaar het om verskoning gevra en sal in die toekoms voorsien.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Thank you Christiaan for the kind words, heater is available for the cold nights for only R 50 extra.

Siblings Guesthouse
Dale S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale S

The perfect overnight stop!

The place was really spacious, well equipped and clean. Would definitely recommend this place over others. You get your money's worth. Friendly service and very compatible with late travelers.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Dear Dale, glad you enjoyed your stay, many thanks for your very nice review, much appreciated😃 Alex

Siblings Guesthouse
Francois D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Vriendelike diens met ontvangs, rustige nagrus.

Aanbeveelbaar.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Thank you Francois for your nice words about Hanna's, hope you will pop in again.

Siblings Guesthouse
Neels R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Die moeite werd.

Netjies, gerieflik, bekostigbaar.

Martin B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Skoon, gerieflik en veilig. Dit voldoen aan oorslaap-vereistes.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Eenheid netjies met alles wat nodig is vir net 'n oorslaap-geleentheid. Indien jy net wil oorslaap sal dit 'n bekostigbare opsie wees. Lekker eetplek net oorkant die N2.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Hello Martin,
Many thanks for your nice review, much appreciated. Pop in again and keep well.
Alex from Hanna's

Siblings Guesthouse
Maryna O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna O

Baie bekostigbaar en heel netjies met alles wat nodig is.

Hanna's was presies wat ons gesoek het, bekostigbare netjiese oornag-fasiliteit. Alexander was baie vriendelik en behulpsaam en ons het lekker met hom gesels. Alles wat nodig is was beskikbaar en die plekkie is ook goed geleë. Sal beslis weer daar gaan oorslaap!

Fred B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B

Aangenaam.

Stil en rustige en veilige oornagplek.

Wesley S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley S

Baie gerieflike plek om te oornag.

Vriendelike eienaar, baie goeie gasvryheid, handige ligging op pad na die Tuinroete. Dit is goed ingerig en netjies, met parkering agter hekke.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Dear Wesley Saunders

Really appreciate your lovely review, very kind of you.

Hope to see you again at Hanna's😃

Keep well

Siblings Guesthouse
Deidre T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre T

Uitstekend!

Baie tevrede met uitleg van kamers, gasvryheid was 110%, weereens baie dankie aan Alexander by Hanna's akkommodasie. Ons sal weer daar wil oornag en ander verwys!

Siblings Guesthouse se terugvoer

Dear Deidre,
Many thanks for your kind

Siblings Guesthouse
Liezl B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Wonderlike gasvryheid.

Die eienaar was ekstra tegemoetkomend sonder enige addisionele kostes, waarvoor ons weereens net baie dankie kan sê.

Andre M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Bekostigbare, basiese verblyf.

Dit was skoon en netjies. Die verblyf het aan my behoeftes voldoen vir 'n bekostigbare, basiese, skoon en netjiese enkelnag-verblyf.

Siblings Guesthouse se terugvoer

Dear Andre

Trust you are well, really appreciate your positive.

Siblings Guesthouse
Charlene K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Baie skoon en netjies en gasvry.

Baie gerieflik as mens net slaapplek soek. Goed toegerus, en baie netjies en skoon.

Ridewan D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ridewan D

Lekker gesellige plekkie om oor te slaap.

Ons is baie gul ontvang en my vrou het baie lekker met die eienaar gesels.

Ricky L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky L

Aangename oornagverblyf teen 'n billike prys!

Die akkommodasie was skoon en netjies. Die ontvangs was goed. Geen probleme met sekuriteit nie.

Inge P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge P

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Zenette V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zenette V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 37, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfde481d6bc38ac8d76dab0f534028cd1e92b8814f50c34f01361f5806c239157026d52dc01fa3f0549a81800a4628322d012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 37 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.093418083908 20.958524171619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang