Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siblings Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Shannon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly, rustig geslaap, geen probleme of moeilikheid. Sal definitief weer daar bly. Well done Collin, thank you for a home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorgina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic. Absolutely peaceful, pleasant, safe, and very neat guest house. The owner was extremely helpful and polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was baie lekker. Veral die baie vriendelike klientediens wat ek ontvang het. Oortrefend lekker️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie waarde vir geld. Dit is 'n pragtige, skoon en netjiese blyplek met 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesbet K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Basies en skoon. Het baie lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrico F
1 nag
4.2
Mrt 2024

Miere was 'n probleem in die kamer. Baie vriendelik verwelkom! Die miere was wel 'n probleem wat deur die nag oor ons gesigte gebly het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mercia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Dit was net wat ons nodig gehad het. Dit was net reg vir oornag vir 2 aande.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie plasierig. Alex was baie vriendelik en behulpsaam. Respekteer jou privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Rustig. Ons is 'n gesin van drie. Ons het net oornag by Alex's oppad na ons bestemming toe. Dit was baie aangenaam en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 37, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfde481d6bc38ac8d76dab0f534028cd1e92b8814f50c34f01361f5806c239157026d52dc01fa3f0549a81800a4628322d012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 37 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.093418083908 20.958524171619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang