Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B at 9.Libertas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

B&B at 9.Libertas bied gerieflike verblyf in Stellenbosch en is net 3 km vanaf die middedorp.

Die verblyf word in 2 kamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel, wat ook sekere tye van die jaar verhit word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Stellenbosch bied verskeie restaurante, kafees en doendinge. Doendinge in die area sluit voetslaanroetes in die Jonkershoek Natuurreservaat, aarbeipluk in seisoen by Mooiberge, 'n toer van die verskeie wynlandgoedere en -plase, 'n besoek aan Stellenbosch se Botaniese Tuin of Giraffe House in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre S
5.0
Comfortable and very enjoyable too. It was very good. The room was comfortable, and the people were friendly and helpful. The breakfast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Liezel C
Saam met lewensmaat
5.0
Stil omgewing met goed toegeruste kamer. Kan hierdie akkommodasie aanbeveel. Gemaklike gasheer en -vrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Goed inger...
Sien meer
Apr 2024
Lourette J
5.0
Ideale basis om van Stellenbosch/omgewing te verken, om universiteit te besoek. Derrick en Elbie is wonderlike gasheer/vrou. Ontbyte was heerlik. Alle...
Sien meer
Feb 2024
Cathy C
Gesin met tieners
5.0
Amazing place. It was really value for our money, lovely host with individual breakfast cooking and wonderful safe and clean. Definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Desire G
5.0
Verblyf was absoluut fantasties! Vriendelike ontvangs en uitstekende kommunikasie.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink B&B at 9.Libertas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e825a76f4ab9f686a9445fbf4f38169fca00c829939deace2fefd828011a2c896a4012378d536646381c8f829e4a6a690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Libertas Road Karindal 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936598859499 18.887186268682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang