Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B Bydieboschies

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Nana C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Dit was baie netjies en skoon. Bea was baie gasvry en vriendelik. Sy het seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het. Dankie vir die beskuit! Die huis was nogal baie warm, maar daar is 'n waaier. Neem dalk 'n ekstra klein waaier saam as jy wil. Die stoep was heerlik koel. Die grondpad na die huisie toe was nogal 'n uitdaging, maar as mens baie stadig ry sal dit nie 'n problem wees nie. Mens moet bedag daarop wees dat die werkende plaas is. Muskiet- en vlieg-afweermiddels was ook beskikbaar, maar neem maar ekstra saam. Ons het agtergekom dat wierookstokkies baie goed gewerk het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rencia E
1 nag
2.8
Sep 2019

Baie vriendelik ontvang deur Bea. Plek is baie gerieflik toegerus. Baie rustige omgewing, maar te na aan varkhokke. Die reuk van daar is deurentyd in en om die huisie. Die grondpad daarheen is regtig 'n bietjie rof vir 'n gesinsvoertuig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Arnolia B
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Sep 2019

Was baie teleurgesteld. Huis is reg langs varkhokke. Kamer was vol miere. Die ligte was so dof. Basiese goed was nie beskikbaar nie. Bed het heel lekker geslaap. Voldoende warm komberse.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Bea
B&B Bydieboschies
Jammer om dit te hoor. Dankie vir jou terugvoering sodat ons goed kan regmaak. Ek gaan weer na die beskrywing kyk. Maar dit behoort duidelik te wees dat dit op 'n werkende boerdery is met varke. Alles van die beste vir julle. Groete Bea

Mary Ann S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Baie rustige plaas omgewing! Die eenheid was pragtig skoon en netjies! Die foto's weerspieël hoe die eenheid binne lyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B&B Bydieboschies
Dankie. Ek is bly julle het dit geniet!

Samantha O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Amazing experience. I booked for my mother and her friend and they cannot stop raving about it! Will surely give it a try for myself next time. They were friendly, helpful and respectful of their privacy and it is such a relaxed environment. Such value for money. If you are booking in that area, be sure to give them a try.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bea
B&B Bydieboschies
Thank you, I am happy you enjoyed your stay and hope to see you a next time.

Lee-ann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

A lovely place! On our arrival we were well received with a warm, friendly and very accommodating hostess. The unit was beautiful, neat and had all we required for our stay. Thanks for the lovely breakfast basket - it was such a treat! A great place to break away from the city noise. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2018

Perfek vir die doel waarmee ons gegaan het. Het daar oornag voor ons ons reis voortgesit het die volgende dag. Vriendelike ontvangs, netjies en definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Max V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2018

Skoon, netjies en gasvry. Stil en rustig, 'n plek om weer asem te skep. Ons was aangenaam verras met die eenheid. Baie lekker gerus en ons kon verfris weer verder gaan. Bea is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir 'n aangename kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louiese M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2018

Beautiful place owners are great would definitely recommend it. A great place to switch off. A home away from home with hosts that go beyond and above. Have recommended it to all my friends and family. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2018

Access road problematic: 11km of poorly maintained gravel road. Guest house clean and very well equipped. Cold and warm water supply should be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bea
B&B Bydieboschies
Ek is jammer om te hoor. Aan party goeters kan ons net niks doen nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 620
R1 620 R1 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 620
R1 620 R1 080
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUg016CPJTwvdFs2FPoFGPTuadUeEyDhI2FyNyZVvnCa1o7p45p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 080 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Mooiplaas Road Mooiplaats Plot 261 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.807011881737 28.464582317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang