B&B in The Wilds
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dalene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Tien uit tien!
Marius V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon, vriendelik en gerieflik.
B&B in The Wilds se terugvoer
Dis vriendelik van jou Marius, het omtrent nie eers geweet jy was daar nie. Netjies en stil. Jy is altyd weer welkom.
Sophia Dorethea V - Feb 2022
Algehele gradering
Was alles wat ek benodig het en meer! En glad nie so duur nie!
Lees meerB&B in The Wilds se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ek waardeer dit baie. Dankie vir jou ondersteuning en hoop om jou weer van diens te wees.
Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld, kan beslis die B&B aanbeveel.
B&B in The Wilds se terugvoer
Baie dankie, streef daarna om altyd vir gaste 'n netjies en welkome tuiste te bied vir die paar dae wat hul in die B&B tuisgaan.
Dolf B - Nov 2021
Algehele gradering
Geweldig. Die rustigheid! Onvergeetlik.
B&B in The Wilds se terugvoer
Dit was alles net 'n groot plesier! Dis vir ons belangrik om ons gas se verblyf so aangenaam moontlik te maak en van hulp te wees waar ons kan. Jy is altyd weer welkom!
Lorraine P - Apr 2021
Algehele gradering
Meer as wat mens kan droom.
B&B in The Wilds se terugvoer
Ek waardeer jou resensie baie Lorraine. Dis lekker om vir jou as gas, dit so gerieflik en aangenaam moontlik te maak, net dinge wat jyself ook sou wou he. Jy is enige tyd weer meer as welkom.
Johan H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi en vriendelike diens.
B&B in The Wilds se terugvoer
Baie dankie Johan.
Was lekker om jou te ontvang, sien jou weer volgende keer.
Vriendelike groete,
Helena
Leandri B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
B&B in The Wilds se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Leandri!
Ek waardeer dit.
Dit was 'n plesier om jou vir die week te huisves, altyd vriendelik. Hoop om jou weer te te sien.
Groete, Helena.
Quinton W - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik, bekostigbaar en vriendelik.
B&B in The Wilds se terugvoer
Dankie Quinton vir jou vriendelike woorde. Jy is altyd weer welkom!
Groete, Helena.
Wilma V - Nov 2019
Algehele gradering
Jammer dat daar geen dakwaaier of lugversorger in die eenheid is nie.
B&B in The Wilds se terugvoer
Beste Wilma,
Baie dankie vir jou terugvoer. 'n Mens streef altyd daarna om te verbeter, en ek het reeds reëlings getref vir 'n dakwaaier. Ek ontvang jou graag weer!
Vriendelike groete
Helena
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twin Palms-straat 85, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang