Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B in The Wilds

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir B&B in The Wilds
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dalene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Uitstekende verblyf. Tien uit tien!

Dit was baie aangenaam, netjiese verblyf in 'n baie veilige landgoed wat perfek geleë was vir my doel. Ek sal graag weer daar wil bly. Helena is 'n baie aangename gasvrou.

Marius V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie skoon, vriendelik en gerieflik.

Lekker geslaap. Sal weer gebruik maak.

B&B in The Wilds se terugvoer

Dis vriendelik van jou Marius, het omtrent nie eers geweet jy was daar nie. Netjies en stil. Jy is altyd weer welkom.

B&B in The Wilds
Sophia Dorethea V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia Dorethea V

Was alles wat ek benodig het en meer! En glad nie so duur nie!

Heleen het my vriendelik en gasvry ontvang, en die woonplekkie het bestaan uit n stort, toilet en wasbak apart van 'n enkelbed kamer, met 'n groot hangkas. Gerieflike enkelbed, pragtig oorgetrek met kraakvars bedlinne. 'n Tv, 'n hoektafeltjie waar ek gerieflik my e-mails kon antwoord. Die aparte kombuisie was gerielik toegerus met 'n yskas waarin 'n hele mandjie met lekker bederf ontbytgoedjies was. 'n Mikrogolf en ketel met al die pragtige eetgerei en breekware het my so tuis laat voel. Ek beveel hierdie veilige plekkie regtig aan!

B&B in The Wilds se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ek waardeer dit baie. Dankie vir jou ondersteuning en hoop om jou weer van diens te wees.

B&B in The Wilds
Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Netjies en waarde vir geld, kan beslis die B&B aanbeveel.

Beslis waarde vir geld!

B&B in The Wilds se terugvoer

Baie dankie, streef daarna om altyd vir gaste 'n netjies en welkome tuiste te bied vir die paar dae wat hul in die B&B tuisgaan.

B&B in The Wilds
Dolf B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf B

Geweldig. Die rustigheid! Onvergeetlik.

My huurmotor se battery het in duie gestort. Willie het onmiddellik sy laaier beskikbaar gemaak, gehelp en gesorg dat ek weer op die pad kon kom. Dankbaar.

B&B in The Wilds se terugvoer

Dit was alles net 'n groot plesier! Dis vir ons belangrik om ons gas se verblyf so aangenaam moontlik te maak en van hulp te wees waar ons kan. Jy is altyd weer welkom!

B&B in The Wilds
Lorraine P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine P

Meer as wat mens kan droom.

Helena is ongelooflik vriendelik en sy verskaf soveel meer as wat mens verwag vir die prys. Ideale nessie vir enkel persoon wat na Pretoria reis vir besigheid of studies.

B&B in The Wilds se terugvoer

Ek waardeer jou resensie baie Lorraine. Dis lekker om vir jou as gas, dit so gerieflik en aangenaam moontlik te maak, net dinge wat jyself ook sou wou he. Jy is enige tyd weer meer as welkom.

B&B in The Wilds
Johan H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie mooi en vriendelike diens.

Sal aanbeveel orals waar ek gaan. Helena baie behulpsaam en vriendelik.

B&B in The Wilds se terugvoer

Baie dankie Johan.
Was lekker om jou te ontvang, sien jou weer volgende keer.
Vriendelike groete,
Helena

B&B in The Wilds
Leandri B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B

Baie lekker gebly.

Helena is 'n uitstekende gasvrou. Baie moeite gedoen. En was bereid om met enige iets te help. Baie lekker geslaap daar.

B&B in The Wilds se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Leandri!
Ek waardeer dit.

Dit was 'n plesier om jou vir die week te huisves, altyd vriendelik. Hoop om jou weer te te sien.
Groete, Helena.

B&B in The Wilds
Quinton W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W

Gemaklik, bekostigbaar en vriendelik.

Het verblyf baie geniet die aand.

B&B in The Wilds se terugvoer

Dankie Quinton vir jou vriendelike woorde. Jy is altyd weer welkom!
Groete, Helena.

B&B in The Wilds
Wilma V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma V

Jammer dat daar geen dakwaaier of lugversorger in die eenheid is nie.

Die plekkie is klein, maar geskik vir een persoon. Dis skoon en netjies en goed toegerus. Die gasvrou is vriendelik en verwelkomend.

B&B in The Wilds se terugvoer

Beste Wilma,
Baie dankie vir jou terugvoer. 'n Mens streef altyd daarna om te verbeter, en ek het reeds reëlings getref vir 'n dakwaaier. Ek ontvang jou graag weer!
Vriendelike groete
Helena

B&B in The Wilds
Vanaf
Vanaf R705
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R705
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twin Palms-straat 85, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVVUjsHY2X1ifIu7q2NKfThM7VN3QvdgMVQILIiPaVwXVmsTXD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R705 per nag (plek vir 1) 10 5 1 5 85 Twin Palms Street The Wilds 0081 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.816403 28.330218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang