Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Apartments

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Natassja D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die eenhede is perfek vir 'n gesin van 4. Dit is veilig, skoon en baie goed ingerig. Helen was net die beste gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons sal weer en weer daar bespreek. Baie dankie vir julle diens. Ons het weereens baie lekker gebly. Ons is lief daarvoor om daar te oornag omdat dit naby is waar ons moet wees en dit is veilig, rustig en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag, Chriszelda, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons.

Naomi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Verseker 'n plek om aan te beveel. Was net 'n plesier om daar te bly. Baie dankie. Beslis heerlik geniet. Alles was altyd netjies skoon en jy voel baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag Naomi, baie dankie vir die ongelooflike positiewe resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie.

Katinka O
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag Katinka, baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit baie.

Mashudu R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Great. Excellent. I cannot fault the place in any way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Good day, thank you so much for this wonderful review. We really appreciate it.

Gwen D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beslis waarde vir my geld. Skoon en netjies, net soos op die foto's. Baie vriendelike ontvangs. Kamer is regtig netjies en skoon. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag Gwen, baie dankie vir die ongelooflike mooi terugvoer, ons waardeer dit!

Celeste S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjiese woonstel met alles wat nodig is. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag Celeste, baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons span waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer hier te hê.

Corne S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Baie vriendelik ontvang. Eenheid netjies. Veilige omgewing. Veilig en netjies en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag Corne, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons.

John V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goed vir een aand maar langer verblyf sal ek 'n ander opset verkies (toilet). Ons het lekker gebly maar die trappe badkamer toe was nie baie lekker nie, en ook die feit dat die toilet geen deur het nie, was nie baie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag John, baie dankie vir al die positiewe kommentaar en vir 'n 5 uit 5 resensie vir Diens, Skoonheid, Ligging en Sekuriteit. Ons het menigde kamer opsie beskikbaar, dus is jy welkom om te kyk na ander opsies insluitend ons groter Familie-eenhede. Weereens dankie.

Lourens G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Ongelukkig 'n teleurstelling. Ek was taamlik teleurgesteld in hierdie eenheid. Ons het al in die verlede hier tuisgegaan, maar wel in 'n ander eenheid geslaap. Daardie eeheid het my verbaas en ons het 'n baie goeie ervaring gehad. Ongelukkig was dit nie met hierdie verblyf dieselfde nie. Die badkamer se toegang is ongemaklik en kan selfs gevaarlik wees vir persone met klein kinders of ouer persone. Die handreling wat mens moet gebruik om veilig by die trappe af te klim, was los. Dit sou veroorsaak dat mens beslis sou val indien mens dit nodig het. Die wasbak se uitlaat was stukkend. Ons was meegedeel deur die persoon wat ons ontvang het, dat daar melk in die yskas is vir koffie. Dit was inderdaad so, maar die melk was ten minste twee weke oud en sterk op pad om feta-kaas te word. Ek glo dat met 'n klein bietjie aandag, hierdie eenheid sal beslis weer die moeite werd sal wees, maar vir nou sal ek eerder op 'n ander plek gaan lekke slaap.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Calvin
Waterkloof Apartments
Goeie dag Lourens, baie dankie vir jou terugvoer. Baie dankie vir die positiewe kommentaar m.b.t. ligging en sekuriteit. Ons is jammer om te leer dat die spesifieke eenheid nie na u smaak was nie, ons het heelwat opsies beskikbaar, dus skakel gerus voor die tyd in die vervolg sodat ons dit vir u so kan reël. Dankie, geniet die dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb538b1e3a8f34a6ac0e3e8c4da0e2d8b7ca8a8384d168099309c2682042c27ba782ccf4b4660e0353c252ff32253b7449cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R918 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 203 Milner Street Waterkloof 7530 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.780013644009 28.231659830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang