Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Apartments

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Waterkloof Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Natassja D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassja D

Die eenhede is perfek vir 'n gesin van 4. Dit is veilig, skoon en baie goed ingerig.

Helen was net die beste gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar bly.

Chriszelda K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Ons sal weer en weer daar bespreek. Baie dankie vir julle diens.

Ons het weereens baie lekker gebly. Ons is lief daarvoor om daar te oornag omdat dit naby is waar ons moet wees en dit is veilig, rustig en goeie waarde vir geld.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag, Chriszelda, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons.

Waterkloof Apartments
Naomi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Verseker 'n plek om aan te beveel. Was net 'n plesier om daar te bly. Baie dankie.

Beslis heerlik geniet. Alles was altyd netjies skoon en jy voel baie veilig.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag Naomi, baie dankie vir die ongelooflike positiewe resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie.

Waterkloof Apartments
Katinka O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka O

Baie vriendelik.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Skoon en baie netjies.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag Katinka, baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit baie.

Waterkloof Apartments
Mashudu R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashudu R

Great.

Excellent. I cannot fault the place in any way.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Good day, thank you so much for this wonderful review. We really appreciate it.

Waterkloof Apartments
Gwen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen D

Beslis waarde vir my geld. Skoon en netjies, net soos op die foto's.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer is regtig netjies en skoon. Ons sal definitief weer kom.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag Gwen, baie dankie vir die ongelooflike mooi terugvoer, ons waardeer dit!

Waterkloof Apartments
Celeste S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Netjiese woonstel met alles wat nodig is.

Ons het lekker gebly.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag Celeste, baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons span waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer hier te hê.

Waterkloof Apartments
Corne S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Baie vriendelik ontvang. Eenheid netjies. Veilige omgewing.

Veilig en netjies en stil omgewing.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag Corne, baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by ons.

Waterkloof Apartments
John V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Goed vir een aand maar langer verblyf sal ek 'n ander opset verkies (toilet).

Ons het lekker gebly maar die trappe badkamer toe was nie baie lekker nie, en ook die feit dat die toilet geen deur het nie, was nie baie lekker nie.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag John, baie dankie vir al die positiewe kommentaar en vir 'n 5 uit 5 resensie vir Diens, Skoonheid, Ligging en Sekuriteit. Ons het menigde kamer opsie beskikbaar, dus is jy welkom om te kyk na ander opsies insluitend ons groter Familie-eenhede. Weereens dankie.

Waterkloof Apartments
Lourens G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens G

Ongelukkig 'n teleurstelling.

Ek was taamlik teleurgesteld in hierdie eenheid. Ons het al in die verlede hier tuisgegaan, maar wel in 'n ander eenheid geslaap. Daardie eeheid het my verbaas en ons het 'n baie goeie ervaring gehad. Ongelukkig was dit nie met hierdie verblyf dieselfde nie. Die badkamer se toegang is ongemaklik en kan selfs gevaarlik wees vir persone met klein kinders of ouer persone. Die handreling wat mens moet gebruik om veilig by die trappe af te klim, was los. Dit sou veroorsaak dat mens beslis sou val indien mens dit nodig het. Die wasbak se uitlaat was stukkend. Ons was meegedeel deur die persoon wat ons ontvang het, dat daar melk in die yskas is vir koffie. Dit was inderdaad so, maar die melk was ten minste twee weke oud en sterk op pad om feta-kaas te word. Ek glo dat met 'n klein bietjie aandag, hierdie eenheid sal beslis weer die moeite werd sal wees, maar vir nou sal ek eerder op 'n ander plek gaan lekke slaap.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag Lourens, baie dankie vir jou terugvoer. Baie dankie vir die positiewe kommentaar m.b.t. ligging en sekuriteit. Ons is jammer om te leer dat die spesifieke eenheid nie na u smaak was nie, ons het heelwat opsies beskikbaar, dus skakel gerus voor die tyd in die vervolg sodat ons dit vir u so kan reël. Dankie, geniet die dag.

Waterkloof Apartments
Rae K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rae K

Sal nie weer daar bly nie.

Dudu was great - die enigste personeel lid wat met die gaste engage het. Geen kommunikasie met kragonderbreking nie, net Dudu wat aangebied het om te help met updates. Geen noodligte - moes met kerse aansukkel. Oud en alhoewel skoon linne, handdoeke en oppervlaktes - mould in die stort en krane. Die toestand van die plek is oud en afgeleef en word glad nie so deurgegee op die fotos op webblad nie. WiFi het nie gewerk nie. TV het nie gewerk nie.

Waterkloof Apartments se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir jou terugvoer, dit is altyd hoogs belangrik dat ons produktiewe terugvoer ontvang om sodoende die beste moontlike produk en diens vir ons gaste te kan lewer. Ons vra omverskoning m.b.t. die kragonderbreking, alhoewel dit heeltemal buite ons beheer was, sal ons 'n punt maak om beter kommunikasie deur te stuur na ons gaste.

Ons span het jou ongelukkigheid verstaan op die dag en jou gratis opgradeer na ons ander akkommodasie eenheid naby, waarmee jy baie gelukkig was. Dus verstaan ons nie heeltemal die kommentaar wat hier gelos is nie, sienende jy baie gelukkig was met die reëlings wat vir jou getref was.

Verdere terugvoer sal baie waardeer word, weereens dankie. Geniet jou dag.

Waterkloof Apartments
Wimpie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

Aangenaam.

Linda is 'n goeie gasvrou. Vol energie en positief. Geriewe baie goed.

Maryke H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H

Stil, gerieflik, en eenheid is goed uitgedink.

Goeie waarde vir geld. Klein, maar goed beplan. Ekstras, soos melk in die yskas en koekies en heerlike handeseep maak dit baie gerieflik.

Marie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Skoon en netjies met alles wat 'n reisiger benodig, haardroër, strykyster en nog meer.

Alles was skoon, mooi verduidelik en baie vriendelike gasvrou.

Michael O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Fantastiese blyplek.

Baie netjies, ruim en goed geleë. Linda is 'n baie vriendelike gasvrou en die slaapplek was baie gemaklik.

Shani V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V

We had a very nice time and stay.

The people were very friendly. The room was very nice and clean. We had a lovely stay there.

Chriszelda K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Dit is ons 2de keer wat ons daar oornag het en sal dit weer en weer bespreek.

Ons geniet dit om daar te oornag. Skoon en netjies en baie gerieglik. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en n mens voel sommer dadelik tuis. Baie dankie vir die uitstekende diens wat julle lewer. Wel gedaan.

Paulette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette B

Excellent accommodation and friendly, welcoming hosts.

Linda and Dirk were very welcoming hosts. My hubby and I really enjoyed our stay thoroughly. The garden cottage is definitely a home away from home. Such comfort and everything one could wish for. The full breakfast that was served was fantastic! Thank you, Linda and Dirk, you went above and beyond to welcome us and you will certainly be seeing us again. We would highly recommend Bed & Breakfast in Waterkloof to anyone that is looking for comfortable, stylish, well-equipped accommodations, hosted by friendly people and where no request is too much.

Chantelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Heerlike verblyf. Baie skoon en netjies.

Aangename verwelkoming deur Linda en haar span. Die verblyf is awesome, gerieflik en skoon. Baie veilige deel van Petoria geleë. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie, Linda, Christa en familie.

Hillana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillana V

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Ek en my dogtertjie het heerlik gebly. Baie gerieflik, vriendelike diens en skoon. Ons sal graag weer hier oornag.

Natashia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia B

Dit was regtigwaar waarde vir geld en meer. Dankie!

Alles was maklik, gemaklik, en presies vir ons behoefte. Dankie!

Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie gasvry en behulpsaam.

Linda was baie gasvry met die aankoms en onmiddellik tuis laat voel.

Chriszelda K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Altyd heerlik om daar te bly.

Voel altyd tuis en word altyd vriendelik ontvang. Gasheer en gasvrou altyd hulpvaardig en die ontbyt is uit die boonste rakke. Baie dankie.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anzel G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel G

Fantastically amazing.

We had such a wonderful stay. Comfortable, clean, stylish and all together very friendly and accommodating. Would recommend.

Amalea A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalea A

Baie goeie diens en vriendelike mense.

Ons is soos ou vriende behandel en ek sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie vir jul hulp en ondersteuning.

Ina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Ideale plek om by tuis te gaan met vriendelike ontvangs en uiters netjiese verblyf.

Baie mooi omgewing en die mooiste Jakaranda bome. Veilige, netjiese en rustige verblyf met die vriendelikse gasvrou wat 'n mens tuis laat voel.

Rene R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

Amazing.

Linda-hulle se diens was absoluut bo verwagting. Kan nie anders as om hulle met vrymoedigheid aan te beveel nie.

Casper K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Oornagverblyf.

Netjies, skoon en vriendelik. Kan B&B in Waterkloof definitief aanbeveel.

Chriszelda K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

'n Stylvolle plekkie, groot genoeg vir gesin van 4 en naby winkels geleë. Ons is baie vriendelik ontvang en is vriendelik gehelp met ons sleepwaentjie. Baie rustige, stil en mooi omgewing. Sal die plek vir almal aanbeveel. Baie dankie. Groete.

Baie dankie vir 'n heerlike nagrus by Bed & Breakfast In Waterkloof. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n stil en mooi omgewing, naby winkels. Geen trappe vir ouer mense nie en badkamer is apart van hoofslaapkamer, wat dit gerieflik maak. Skoon netjiese beddegoed en 'n heerlike koninggrootte-bed vir 'n goeie nagrus na 'n lang reis. Welgedaan.

Nico V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Baie laat daar aangekom en is vriendelik ontvang.

Netjiese verblyf. Voldoen aan al die vereistes wat ons gehad het.

Dennis M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Wonderful!

Exceptionally well equipped, very friendly host and hostess. And working space in room!

Magriet E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet E

Fantasties.

Vriendelik, behulpsaam, als wat mens nodig het om te ontspan. Veilig, skoon en netjies.

Hendrik D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie aangename plek en mense!

Kry baie meer as waarvoor jy betaal, die. Mense is baie vriendelik en ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel!

Martin S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Great place to stay.

See stars.

Annette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

5 Ster verblyf!

Ons was baie vriendelik ontvang, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so lekker te maak dat ons beslis weer daar sal oornag.

Marietjie W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W

Gasvry, skoon, netjies en smaakvol.

Vir seker waarde vir geld. 'n Netjiese skoon, kamer en badkamer wat smaalvol en gerieflik gemeubileer is. Die einares is gasvry en baie vriendelik. Ek sal vir seker weer daar bly.

Gert J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert J

Fantasties.

Baie lekker, sal weer gebruik.

Arina S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Ek het heerlik gebly!

Alles is net reg. Heerlike gerieflike akkommodasie en baie sentraal geleë. Baie dankie Linda!

Waterkloof Apartments se terugvoer

Baie dankie Arina! Ek waardeer dit. Dit was baie lekker om jou te ontmoet . Jy is 'n uitstekende gas, en ek hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Alles van die beste.
Linda

Waterkloof Apartments
Lynette B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Baie gasvry.

Linda is baie gasvry en behulpsaam. Ek kan aanbeveel. Dit is ook baie veilig en netjies.

Maretha L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha L

Mooi en netjies.

Baie lekker gebly en goeie ligging.

Vanaf
Vanaf R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb538b1e3a8f34a6ac0e3e8c4da0e2d8b7ca8a8384d168099309c2682042c27ba782ccf4b4660e0353c252ff32253b7449cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R918 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 203 Milner Street Waterkloof 7530 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.780013644009 28.231659830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang