Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Apartments

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
  • Vanaf R918 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterkloof Apartments is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaakgeriewe wat die stad bied.

Akkommodasie by dié gastehuis bestaan uit 4 luukse kamers en 2 luukse gesinskamers. Elke kamer het sy eie privaat ingang en het 'n koninggrootte-bed met 'n badkamer met 'n bad en aparte stort. 'n Eetarea met 'n groot platskerm-TV (LCD) met DStv is beskikbaar met ekstra gratis WiFi. Al die woonstelle het ten volle toegeruste kombuise met geriewe soos 'n koffie-en-teestasie, strykgeriewe, sitareas buite en veilige parkeerplek binne.

Waterkloof Apartments is 35 minute van die Oliver Tambo Internasionale Lughawe af en 45 minute van Lanseria af geleë. Dit is net 'n kort entjie se ry na winkelsentrums, buitemuurse aktiwiteite, groot hospitale en die Loftus-stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Natassja D
Saam met vriende
5.0
Die eenhede is perfek vir 'n gesin van 4. Dit is veilig, skoon en baie goed ingerig. Helen was net die beste gasvrou. Baie vriendelik en hulpvaardig. ...
Sien meer
Sep 2024
Chriszelda K
Gesin met tieners
5.0
Ons sal weer en weer daar bespreek. Baie dankie vir julle diens. Ons het weereens baie lekker gebly. Ons is lief daarvoor om daar te oornag omdat dit ...
Sien meer
Aug 2024
Naomi V
Gesin met klein kinders
5.0
Verseker 'n plek om aan te beveel. Was net 'n plesier om daar te bly. Baie dankie. Beslis heerlik geniet. Alles was altyd netjies skoon en jy voel bai...
Sien meer
Mrt 2024
Katinka O
5.0
Baie vriendelik. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Skoon en baie netjies.
Mrt 2024
Mashudu R
Besigheidsreis
5.0
Great. Excellent. I cannot fault the place in any way.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
  • Gaste dink Waterkloof Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R918
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 203, Waterkloof, Pretoria, 7530, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb538b1e3a8f34a6ac0e3e8c4da0e2d8b7ca8a8384d168099309c2682042c27ba782ccf4b4660e0353c252ff32253b7449cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R918 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 203 Milner Street Waterkloof 7530 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.780013644009 28.231659830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang