Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B on Buckingham

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corneli Q
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Ek het heerlik by B&B on Buckingham gebly. Die kamer was presies wat ek wou hê, die WiFi was vinnig, en ontbyt die volgende môre was uitstekend. Ek sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderful, warm, hospitable, friendly and professional. Our host Gavin made us feel most welcome and even assisted us to get to our convention venue in his private vehicle on the first day as we had a time constraint. Gavin is an outstanding 5-star Chef, his breakfasts are out of this world. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Clean and convenient. Nothing further to add.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Baie goed ontvang deur eienaar. Vriendelik, baie netjies en voorsien in al ons behoeftes. Slegs een nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Netjies, veilig, stil, veilige parkering, goeie ontbyt, geen probleem. Gebruik gerus Buckingham B&B, ons is nie teleurgestel nie. Gavin is baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Kamer is ook volledig toegerus met mikrogolf, ketel, toebehore, DStv. Veilige, stil omgewing met boonop 'n goeie onbyt. Dankie Gavin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamlaan 97, Craighallpark, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGsPWBG7CCswsgopr29aLeCRLMdFs7XeEfV9hTQxZ8n0qho8Ug?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 97 Buckingham Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.129441544581 28.023876152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang