Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B on Buckingham

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamlaan 97, Craighallpark, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

B&B on Buckingham is in Craighall Park, 'n voorstad van Johannesburg, geleë. Die instansie is goed geleë en bied vinnige pendel na Hyde Park, Rosebank, Sandton en die Stad, asook maklike toegang tot hoofweë. Supermarkte, vulstasies, koffiewinkels en restaurante is ook stapafstand van die eiendom af.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid opsies wat 2 oornagkamers met en suite-badkamers, 2 ateljee-eenhede en 'n eenslaapkamerwoonstel insluit; wat almal op 'n nagtelike, weeklikse of maandelikse basis bespreek kan word met tariewe wat by daardie tydraamwerke aanpas.

Elke kamer is toegerus vir basiese selfsorgbehoeftes en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Verblyf is beskikbaar op 'n selfsorgbasis of B&B-basis wat jou keuse en gerief toelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Buckinghamlaan 97, Craighallpark, 2196, Gauteng
  • Gaste dink B&B on Buckingham het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckinghamlaan 97, Craighallpark, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGsPWBG7CCswsgopr29aLeCRLMdFs7XeEfV9hTQxZ8n0qho8Ug?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 97 Buckingham Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.129441544581 28.023876152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang