BB's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bonny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Zylia V - Aug 2024
Algehele gradering
Dankie, dit was 'n baie rustige plekkie en ek sal weer van BB Place gebruik maak.
BB's Place se terugvoer
Hi Zylia
Dankie vir die terugvoering... ek hoor jou. Dit was 'n verskriklike koue twee dae... ek hoop jy't darem die ekstra kombers gebruik wat in die kas was.
Groete, Bonny
Robbie R - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n pragtige omgewing.
Johnny C - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut fantastiese langnaweek wegbreek.
BB's Place se terugvoer
Baie Dankie Johnny ons is so bly julle het n lekker naweek geniet. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Bonny en Deon
Sarel C - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvrou het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Gemaklik geslaap!
Genevieve M - Apr 2024
Algehele gradering
Oulike, plekkie om te oornag. Lekker staproetes van daaraf.
BB's Place se terugvoer
Dankie, Genevieve, ons waardeer die terugvoering.
Gerhard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Rozetta L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.
BB's Place se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palingsingel 57, Stillbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang