Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BB's Place

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Zylia V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dankie, dit was 'n baie rustige plekkie en ek sal weer van BB Place gebruik maak. Baie lekker gebly, maar die gasvrou kan darem iets gee vir die hitte soos bv. 'n warmwatersak, of 'n elektriese kombers of verwarmer. Die vertrekkie is baie koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bonny
BB's Place
Hi Zylia Dankie vir die terugvoering... ek hoor jou. Dit was 'n verskriklike koue twee dae... ek hoop jy't darem die ekstra kombers gebruik wat in die kas was. Groete, Bonny

Robbie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gebly in 'n pragtige omgewing. Great hosts en ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Absoluut fantastiese langnaweek wegbreek. Baie dankie Bonny en Deon vir die absolute lekker eenheid aan ons verskaf. Dankie ook vir die voorsorg dat ons geen beurtkrag ervaar het gedurende die langnaweek nie. Ons het lekker gebly en die stilte van die omgewing en die natuurskoon het ons behoorlik vars laat trugkeer huis toe. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bonny
BB's Place
Baie Dankie Johnny ons is so bly julle het n lekker naweek geniet. Hoop ons sien julle weer. Groete Bonny en Deon

Sarel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gasvrou het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Gemaklik geslaap! Baie netjies en skoon plekkie, gemaklik vir 2 persone en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Genevieve M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Oulike, plekkie om te oornag. Lekker staproetes van daaraf. Was perfek vir wat ons nodig gehad het vir ons tydtjie in Stilbaai. Eienaar moet dalk net noem sy het honde wat blaf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bonny
BB's Place
Dankie, Genevieve, ons waardeer die terugvoering.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Goed. Badkamer is ongemaklik klein.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rozetta L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie oulike en huislike verblyf, laat mens sommer verlief raak op van die items daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bonny
BB's Place
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bonny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palingsingel 57, Stillbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204c832c73412485d73224150659214e02b69d2f101878df9fe86c8fda2f1250d1b1e6d066a04f241b380720d238e9778fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 57 Palingsingel Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371913770645 21.410257784949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang