Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BB's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palingsingel 57, Stillbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BB's Place is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Stilbaai-Wes.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en dit het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemaklike bank met 'n TV en WiFi.

Die eenheid het sy eie ingang en dit bied toegang tot 'n beskutte stoep wat omhein is en braaigeriewe het. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Beurtkrag is geen probleem nie aangesien daar 'n omsetter is wat krag voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zylia V
5.0
Dankie, dit was 'n baie rustige plekkie en ek sal weer van BB Place gebruik maak. Baie lekker gebly, maar die gasvrou kan darem iets gee vir die hitte...
Sien meer
Aug 2024
Robbie R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly in 'n pragtige omgewing. Great hosts en ons het heerlik gebly!
Mei 2024
Johnny C
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantastiese langnaweek wegbreek. Baie dankie Bonny en Deon vir die absolute lekker eenheid aan ons verskaf. Dankie ook vir die voorsorg dat o...
Sien meer
Mei 2023
Rozetta L
Saam met vriende
5.0
Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Baie oulike en huislike verblyf, laat mens sommer verlief raak op van die items daar.
Mrt 2023
Sarel C
Saam met lewensmaat
4.6
Gasvrou het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Gemaklik geslaap! Baie netjies en skoon plekkie, gemaklik vir 2 persone en baie veilig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bonny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Palingsingel 57, Stillbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink BB's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palingsingel 57, Stillbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204c832c73412485d73224150659214e02b69d2f101878df9fe86c8fda2f1250d1b1e6d066a04f241b380720d238e9778fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 57 Palingsingel Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371913770645 21.410257784949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang