Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BBS Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BBS Self-catering is 'n lieflieke grondverdiepingwoonstel in Lambertsbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf net oorkant die see. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.

Parkeerplek is in 'n motorhuis en agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het ook 'n buitesitplek en 'n onderdakbraai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Silwerskoon en smaakvolle selfsorgverblyf vir 4 mense met 'n uitsig op die see. Heerlike seefront verblyf. Alles wat 'n mens benodig vir selfsorgverbl...
Sien meer
Nov 2024
Tatum C
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, rustig en netjies. Ja, ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Illandre B
Gesin met tieners
4.6
Homely and secure stay, with the beach at your feet. Our stay was lovely. The host was friendly. The place was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lydia V
Gesin met tieners
4.4
Het die veiligheid geniet, maar die WiFi was nie op standaard. Ons het dit geniet om in so 'n netjiese en pragtige plek te wees.
Jan 2025
Inga G
Besigheidsreis
4.8
The host was exceptionally courteous to our needs. The place is exquisite and we definitely want to come back for a holiday this tim...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Strandstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink BBS Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a2889822e46224ecc378ef12c18def257602cf7673c6d68fea48eb7feac3f097be889336fb5ec39afd57dd40f670b625f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 84 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -32.0994735 18.3044512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang