Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bcozy Glenhof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhofweg 16, Newlands, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bcozy Glenhof is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Nuweland geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitarea het ook 'n slaapbank. Daar is 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is 'n entjie vanaf Newlands Forest, Kirstenbosch Gardens, UK, hospitale, Cavendish Mall. Gaste is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, asook openbare vervoer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Doris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Glenhofweg 16, Newlands, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenhofweg 16, Newlands, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91104d1278adabf9f2c412ac6c29ed4fdfba78861d3127e8050e587e506931d1913ffd849e43849f2b2fa101846a521a78fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 16 Glenhof Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977428987601 18.461688627931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang