Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be @ 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifolia-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be @ 19 bied gerieflike verblyf in die kusvoorstad Langebaan, naby die Langebaan-seiljagklub, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n klein gesin, paartjie of enkelreisiger.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Elke kamer beskik oor 'n gemaklike koningingrootte-bed met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Daar is 'n rusbank beskikbaar vir kinders onder 12 jaar oud. Elke kamer beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en toegang tot gratis WiFi in. Elke kamer maak oop op 'n privaat patio met sitplek buite en see-uitsigte.

Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Gaste kry parkeerplek op die perseel en sal naby die seiljagklub, hoofstrand, natuurreservaat, restaurante en geriefswinkels geleë wees.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Be @ 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bifolia-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be @ 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifolia-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f611fddfa221eefaa26839056bfacbd864169c80a99ca653e121a20c4384a0982eb3e6d916cc1b04c6b2b06178f91910d98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Bifolia Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10272032922 18.035241036894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang