Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be @ Home Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Heidi F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Has all the amenities one needs. Slept well and comfortably. Spacious, clean, and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Dit was bo-verwagting goed, ons het lekker gebly. Die kamers was netjies en skoon, asook die badkamers. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Baie mooi kamer, personeel baie vriendelike en hulpvaardig. Baie mooi kamer. Personeel hulpvaardig en vriendelike.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Netjies en gerieflik. Die verblyf was netjies en skoon. Kamers is gerieflik. Warm water is wisselvallig as gevolg van gasgeiser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Pragtige kamers wat perfek ingerig is vir ‘n gesin met kinders. Ons was baie gelukkig met ons verblyf by Be @Home Gastehuis. Die kamers is baie netjies met fantastiese afwerkings en baie stylvol. Ons het heerlik geslaap in snoesige spierwit beddegoed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Heerlike ontbyt en 'n 5 ster-badkamer. Baie dankie vir die gasvrye ontvangs, skoon kamer en fantastiese badkamer. Hoewel ons verblyf kort was, het ons baie lekker gebly. Sentraal geleë naby die inkopiesentrums en eetplekke. Hoewel die ontbyt ekstra is, kan ek dit met selfvertroue aanbeveel want dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann T
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2019

Ongehinderde, gemaklike en veilige verblyf ─ ideaal vir oornagsakereis. As 'n gereelde oornagbesoeker elke 3 maande vind ek die verblyf ideaal met geen verstorings, netheid en veiligheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann T
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2019

Altyd gemaklik, veilig en ongestoord. Die verblyf was hierdie keer tydens beurtkrag, krag was af vanaf 16:00 tot middernag (6 ure). Dit blyk dat die gastehuis nog nie die implikasies van beurtkrag-periodes op hulle gaste ten volle inneem nie. Daar is geen voorbereiding en/of ondersteuning aan gaste gedurende die periode sonder krag nie. Bv. Die voorsiening van 'n battery flits/lampie of selfs 'n ou kersie sou die donker nag meer draaglik gemaak het. Was dit nie vir die selfoon se lig nie!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann T
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2019

Rustig, gemaklik, netjies en veilig. Die ideale plek vir 'n enkelreisiger se oornagverblyf met rustigheid, gemak, netheid, veiligheid en bereidheid om behoeftes te akkomodeer, soos wegneemontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilze
Be @ Home Guesthouse
Baie dankie Johann dis altyd 'n groot voorreg om jou hier by ons te ontvang. Dankie dat jy altyd ons so trots ondersteun. Hoop dit gaan goed tot ons jou weer sien. Vriendelike groete Be@Home Span

Agmi E
Kort verblyf
3.8
Jun 2019

Skoon en netjies. Aanvaarbare gastehuis vir korttermyn oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 25, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTf3ChbcqegE0ECZsfrqVJFUMaMNpBpyTDSUgKbmXiRPsA5To6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 Joe Slovo Road Freemanville 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.865678151485 26.642572581768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang