Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Blessed

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eryl B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was 'n kort wegbreek vol glanspunte. Puik akkommodasie, gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie skoon en netjies, warm verwelkoming, privaat. Baie dankie! Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menno G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig. Baie lekker plek. Presies waarna ek gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Meer as ons verwagting! Ons het vreeslik lekker en gerieflik gebly. Die plekkie het beslis meer gebied as ons verwagtinge. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Goed. Die verblyf was heel aanvaarbaar. As 'n gesin van 4 wat vir 5 nagte bespreek het, sou 'n bietjie meer kas spasie welkom gewees het, maar andersins geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Alles netjies en in plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag
5.0
Mrt 2023

Excellent! Very clean, very cosy! Definitely will stay over again at Be Blessed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Wonderlike plek en Leonie en Alwyn so goed vir gaste! Uitstekende ligging en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charline K
1 nag
4.6
Okt 2023

Was vir 'n troue. Ons gasvrou by Be Blessed het ons toegelaat om vroeër in te klok sodat ons half 3 by die troue kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

A gem. Clean, comfy, one of few genuine self-catering apartments we've stayed at. The hosts are fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf21caa217803cdfa2c3680042b78c3ae9bf785b14390ae9c0298a0e2df36a6c0926c2049889155ccf362c421b3568741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 23 Paul van Gent Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229547715492 28.333946164415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang