Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Blessed

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Be Blessed
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eryl B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eryl B

Dit was 'n kort wegbreek vol glanspunte.

Puik akkommodasie, gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Sanet P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Baie skoon en netjies, warm verwelkoming, privaat. Baie dankie!

Baie lekker gebly en geslaap.

Menno G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menno G

Rustig.

Baie lekker plek. Presies waarna ek gesoek het.

Linda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Meer as ons verwagting!

Ons het vreeslik lekker en gerieflik gebly. Die plekkie het beslis meer gebied as ons verwagtinge. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Reinette T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette T

Goed.

Die verblyf was heel aanvaarbaar. As 'n gesin van 4 wat vir 5 nagte bespreek het, sou 'n bietjie meer kas spasie welkom gewees het, maar andersins geen klagtes.

Willem D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Alles netjies en in plek.

Sien sterre.

Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Excellent!

Very clean, very cosy! Definitely will stay over again at Be Blessed.

Chris V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Wonderlike plek en Leonie en Alwyn so goed vir gaste!

Uitstekende ligging en baie netjies!

Charline K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charline K

Was vir 'n troue.

Ons gasvrou by Be Blessed het ons toegelaat om vroeër in te klok sodat ons half 3 by die troue kon wees.

Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

A gem.

Clean, comfy, one of few genuine self-catering apartments we've stayed at. The hosts are fine.

Ilze O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze O

Brilliant.

Better than expected. No DStv only live streaming. Very clean. Beautiful garden. Comfortable bed.

Be Blessed se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Net ter inligting, beskik die eenheid oor DSTv Premium Live Steam deur middel van 'n Media Box. Vriendelike groete. Be blesssed.

Be Blessed
Clarissa B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa B

Alles was puik.

Baie netjies, ruim en skoon. Het heerlik gebly.

James J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Baie lekker gekuier.

Mooi en netjies.

Steyn V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V

Gemaklik, veilig, baie spasie en netjies.

Dit was 'n baie lekker bly. Ons was in Bethlehem vir 'n verjaarsdag, maar dis ook 'n lekker plek om te bespreek as jy Clarens en omliggende areas wil besoek. Dis stil, skoon, veilig en daar is genoeg spasie.

Karin K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Als was soos ons dit verwag het.

Als baie netjies en soos ons verwag het.

Hermie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie V

Puik. Ruim, netjies.

Dit was beslis die geld werd. Be Blessed is netjies, ruim en die perfekte gastehuis vir my. Sal vir seker weer daar oornag en die plek is hoogs aanbeveelbaar. Leonie is die perfekte gasvrou. Be Blessed sien my weer.

Bennie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie P

Warm verwelkom, netjiese plek.

Plek is goed geleë in die dorp, naby besighede en winkels. Maklik om die verblyf te kry.

Marizanne S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne S

Was heerlik. Ruim, skoon en die mense is baie verwelkomend.

Kids kon ook buite in die tuin speel.

Adelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle B

Kon nie vir beter gevra het nie. Pynlik netjies en keurig gemeubileer.

Perfekte verblyf en fantastiese gasheer en -vrou.

Noeline D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline D

Pragtige, gesellige, vriendelike mense.

Pragtige tuin, netjiese plek. Dit was gesellig.

Engela D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Heerlike oase na 'n lang reis.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid is pragtig en luuks. 'n Aangename verrassing!

Wessel P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P

Awesome and extremely clean.

Very clean and very safe, would highly recommend it.

Anneke S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Gerieflik, lekker gebly al twee keer. Goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir nog 'n lekker oorbly.

Morne D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Fantastic

Really an awesome place to stay. Our host also recommended a fantastic place to have dinner.

Christa B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Heerlik met baie goeie geriewe en baie netjies!

Dit voel soos ou vriende wanneer jy hulle ontmoet. Leonie, die gasvrou, het ons dadelik tuis laat voel en was baie akkommoderend t.o.v. spesiale versoeke. Sal ongetwyfeld weer daar oorslaap en enigiemand aanbeveel om daar oor te slaap.

Robert M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Baie lekker gebly.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Plek baie netjies, veilig en skoon. Sal Be Blessed enige tyd aanbeveel.

Danielle G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

Pragtige, netjiese en skoon verblyf met puik diens. Dankie!

Sien sterre.

Willie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Skoon en netjies en baie goed ingerig.

Veilige omgewing en area is baie mooi.

Mianda T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianda T

Asemrowend!

Alles waarna ons gesoek het. Netjies, braaiplek ens. Awesome ervaring!

Sadia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia B

Netjiese oornaggeriewe.

Be Blessed bied pragtige netjiese oornagverblyf in 'n baie goed toegeruste woonstel. Leonie, baie dankie vir die vriendelike ontvangs, julle plekkie is alles en meer wat mens benodig vir 'n kuiertjie in Bethlehem.

Ronelle G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G

Puik verblyf, kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Dit was ons tweede besoek aan Be Blessed en ons is net so beïndruk as die eerste keer. Baie netjies, smaakvol gemeubileer, skoon en gerieflik. Alles wat nodig is, is daar. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Leon W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Uitstekende oornagverblyf. Kan dit aanbeveel en sal self weer bly.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Baie veilig en woonbuurt rustig. Vriendelik ontvang. Beveel verblyf van harte aan.

Pieter B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie gasvry. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Baie gasvry. Baie netjiese en baie goeie diens.

Stephanus H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus H

Gerieflike, skitterskoon verblyf met baie vriendelike gasvrou.

Die woonstel is ruim en gerieflik. Ontvangs by die gastehuis is seepglad en baie vriendelik. Die hele plek is skitterskoon en het alle toerusting wat mens vir jou verblyf sou wou he. Die TV is toegerus met vol DSTV, die WIFI is gratis en werk baie goed. Veilige parkering maak van Be Blessed 'n top verblyfkeuse en ons sal baie beslis weer van die plekkie gebruik maak.

Christa C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Fantasties.

Baie huislik en skoon. Meer as wat mens nodig het. Baie netjies.

Ronelle G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G

Puik verblyf wat ons beslis aanbeveel.

Die woonstel is goed toegerus en baie gerieflik. Die gasheer en gasvrou was vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam.

Anita J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J

Baie lekker. Sal beslis weer daar wil oornag.

Baie aangename mense. Lekker.

Ronelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Vriendelik en baie netjies.

Baie vriendelik en baie netjies. As ons weer in daardie omgewing is sal ons beslis weer daar tuisgaan.

Gys K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys K

Uitstekend.

Om hier oor te bly was net 'n louter plesier. Alles was uiters skoon en netjies. Die slaapkamer en sit- eetkamer is baie ruim, en die DStv was 'n bonus. Stewige gerieflike bed en 'n netjiese badkamer. In kort. Alles wat 'n mens kan begeer en nog meer. Leonie en Alwyn Dippenaar het my baie vriendelik ontvang, en uit hulle pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Be Blessed verdien 5 sterre deur en deur. Sal graag weer daar wil oorbly.

Michelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlike oornagfasiliteit.

Baie netjies, veilig en vriendelike ontvangs. Net wat elke moeë reisiger nodig het.

Riaan F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Netjies, skoon en lekker ruim verblyf!

Sal definitief die verblyf aanbeveel! Aalwyn en Leonie is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly!

Be Blessed se terugvoer

Ek waardeer julle terugvoer, baie dankie Riaan. Hoop regtig om julle weer te kan huisves.

Seënwense
Leonie

Be Blessed
Charl V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl V

Vriendelike ontvangs, ruim, veilig en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvang. Verblyf is baie skoon en netjies, veiligheid is goed en die dekor is stylvol binne. Veiligheid is goed en vir die prys is dit baie lekker ruim waar mens soms duurder vir kleiner betaal.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf21caa217803cdfa2c3680042b78c3ae9bf785b14390ae9c0298a0e2df36a6c0926c2049889155ccf362c421b3568741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 23 Paul van Gent Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229547715492 28.333946164415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang