4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid ,in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oorkant die aftree-oord, 1,3 km vanaf Hoogland MediClinic, 2,5 km vanaf Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall en 37 km vanaf Clarens.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en-suite badkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbed en 'n slaapbank wat ideaal is vir volwassenes en kinders. Daar is ook ’n platskerm-TV met DStv en WiFi is beskikbaaar. Die kombuis is volledig toegerus.
Die eenheid beskik oor 'n privaat braai-area, ’n veilige, onderdak-parkeerplek wat kan toesluit, ’n alarmstelsel en kamerastelsel op die perseel. Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Be Blessed het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang