Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Be Blessed

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid ,in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oorkant die aftree-oord, 1,3 km vanaf Hoogland MediClinic, 2,5 km vanaf Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall en 37 km vanaf Clarens.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en-suite badkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbed en 'n slaapbank wat ideaal is vir volwassenes en kinders. Daar is ook ’n platskerm-TV met DStv en WiFi is beskikbaaar. Die kombuis is volledig toegerus.

Die eenheid beskik oor 'n privaat braai-area, ’n veilige, onderdak-parkeerplek wat kan toesluit, ’n alarmstelsel en kamerastelsel op die perseel. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eryl B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n kort wegbreek vol glanspunte. Puik akkommodasie, gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Sep 2024
Sanet P
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon en netjies, warm verwelkoming, privaat. Baie dankie! Baie lekker gebly en geslaap.
Apr 2024
Menno G
5.0
Rustig. Baie lekker plek. Presies waarna ek gesoek het.
Apr 2024
Linda K
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as ons verwagting! Ons het vreeslik lekker en gerieflik gebly. Die plekkie het beslis meer gebied as ons verwagtinge. Baie dankie vir julle gasvr...
Sien meer
Mrt 2024
Willem D
Gesin met klein kinders
5.0
Alles netjies en in plek. Sien sterre.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Be Blessed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf21caa217803cdfa2c3680042b78c3ae9bf785b14390ae9c0298a0e2df36a6c0926c2049889155ccf362c421b3568741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 23 Paul van Gent Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229547715492 28.333946164415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345