Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Lavender

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Dorette C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker, goeie mense. Lekker ruim kamer. Als wat jy nodig het. Net om die draai van mall, Rosepark hosp. Lekker parkie vir kinders om te speel om die hoek van die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter James P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik vir oornag in Bloemfontein. Hartlike ontvangs. Ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, mooi, skoon, lekker, vriendelikheid. Ongelooflik lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Julle is sommer net bitter lekker gaste!

Francois & Judy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal vir seker Be Lavender aanbeveel en weer lekker kom slaap, baie dankie! Die gasvrou is 'n blom, so vriendelik en aangenaam en sal uit haar pad gaan om 5-ster diens aan haar kliënte te bied. Snoesige plekkie, heerlike bed! Een nag was genoeg oortuiging vir ons, vir altyd. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Dit was só lekker om julle te leer ken! Julle is altyd welkom!

Mercia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. We enjoyed the overnight stay at Be Lavender. Close to shopping malls. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Always welcome, Mercia!

Alma V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Veilig, netjies en gerieflik. Ek het baie lekker gebly. Netjiese, ruim en gerieflike kamer en badkamer. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Was só lekker om jou te ontvang!

Thinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly, alles was perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Ons sien uit om julle weer by Be Lavender te ontvang!

Karin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyable stay. Great stay in a quiet neighbourhood close to N1 and shops. Comfortable and as advertised. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Ek is bly jy het lekker gebly by Be Lavender! Ons ontvang jou graag weer!

Elsie B
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie netjies, skoon en rustige area. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike en netjiese oornagplek. Alles wat mens wil hê van 'n oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona-singel 47, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f1b466e331b5a97aeed91b0b57e971d4b95ea61b16481d0e879dac09302d29ff7afbd0a866dd6bb1251815c2305b52cd32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 47 Altona Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1386891 26.1849752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang