Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mark T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful guesthouse. We had a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Thank you, Mark. You're welcome. Kind regards, Helena and Dave.

Ronell V
1 nag
5.0
Jul 2024

Van die intrapslag was ons met gasvryheid verwelkom. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die kamers is pragtig ingerig met alles wat nodig is. Die diens en gasvryheid was van die beste! Dankie tannie, ons sal vir seker weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek beveel beslis hierdie gastehuis aan. Helena het uit haar pad gegaan om ons te bedien! Dankie Helena, vir jou gasvryheid. Ons het baie welkom gevoel. Dankie vir vars melk in die yskas, water en beskuit, en natuurlik die elektriese komberse wat jy reeds aangeskakel het met ons aankoms. Ons het heerlik geslaap onder vars linne. Alles was perfek! Dankie vir my kombers wat jy agter my aangery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Uit die boonste rakke! Die gasvryheid en bedagsaamheid van the host is besonders. Mens voel onmiddellik tuis en welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Clean, quiet, beautiful, cosy, friendly hosts. Very kind, caring hosts. Lovely and clean, quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was baie gerieflik. Die eienaar van Be My Guest was vriendelik, behulpsaam en kon nie genoeg vir ons doen nie. Die geriewe het ons gepas en alles was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Beste Elize, baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Helena en Dave. Be My Guest. Alberton.

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Cozy and pleasant. Very nice, cozy and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Baie dankie, Jaco. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Beste groete. Helena by Be My Guest Alberton

Bertus S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Die kamer was uiters netjies en skoon, baie keurig en gerieflik. Wat 'n heerlike en gerieflike plekkie. Die kamer is baie ruim en keurig versier. Alles wat jy nodig het en baie ruim. Dit is 'n baie rustige omgewing en loopafstand vanaf 'n groot winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Aangename verblyf in 'n stil omgewing. Goeie ligging in 'n rustige omgewing. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Kamer is netjies en gerieflik. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Exquisitely peaceful. A quiet, restful Friday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Thank you, Richard. You are welcome. Kind regards, Helena and Dave.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdade2bb6fc23563ba31562e4794793182b7cf2c0e8bcdb6da17bd1a988459792221c95b50732b9364611436842d36ad06c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 40 Mopanie Avenue General Alberts Park 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.289797 28.125476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang