Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be My Guest bied 2 moderne oopplan-eenhede op die eienaar se perseel in Alberton en bied gerieflike oornagverblyf.

Die eerste eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus.

Die tweede eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Alberton het talle besienswaardighede met Rietvlei-dieretuinplaas wat 6 km ver is, wat dit die moeite werd maak om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mark T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful guesthouse. We had a wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Ronell V
5.0
Van die intrapslag was ons met gasvryheid verwelkom. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die kamers is pragtig ingerig met alles wat nodig is. Die diens...
Sien meer
Jul 2024
Chimorne V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel beslis hierdie gastehuis aan. Helena het uit haar pad gegaan om ons te bedien! Dankie Helena, vir jou gasvryheid. Ons het baie welkom gevoel...
Sien meer
Jul 2024
Kinny L
Besigheidsreis
5.0
Uit die boonste rakke! Die gasvryheid en bedagsaamheid van the host is besonders. Mens voel onmiddellik tuis en welkom.
Apr 2024
Jeanine R
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, quiet, beautiful, cosy, friendly hosts. Very kind, caring hosts. Lovely and clean, quiet stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdade2bb6fc23563ba31562e4794793182b7cf2c0e8bcdb6da17bd1a988459792221c95b50732b9364611436842d36ad06c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 40 Mopanie Avenue General Alberts Park 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.289797 28.125476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang