Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik, gerieflik en veilig. Plek is baie veilig en is naby aan 'n paar winkelsentrums. Gasheer en gasvrou is uiters hulpvaardig en gaan uit hul pad om seker te maak dat jy gemaklik en lekker bly. Gaan definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfrieda C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Mooi, netjies, veilig en alles in een wat jy van 'n verblyf verlang sien volg. Ek reis baie en het lank laas so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keisha T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie netjies. Die host was baie vriendelik. Sy was vrywillig om te help. Baie gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sentraal gelee, vriendelike diens, skoon en netjies. Dit is die 3de keer wat ons daar tuis gaan. Ons het geen klagtes oor die plek nie. Dit is baie sentraal gelee en dit is baie stil. Ons sal enige tyd die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Plek is baie netjies, het WhatsApp ontvang om ons tyd te bevestig van hoe laat ons arriveer. Was baie vriendelik ontvang. Dankie Be My Guest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Rustige en veilige omgewing. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Don-rico D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Good value. Convenient location. Quiet flatlet. Equipped with all we needed. Host was friendly and always willing to help with a query. Would recommend and would stay there again. We stayed for 23 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Vriendelike diens, ruim, goeie ligging, alles. Ja, beslis. Alles wat ons benodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Safe, very private, unit modern, clean. The only thing was it was advertised with aircon - none. We visited during the heavy storms and wind. The unit was very cold, no heater or at least an electric blanket. Very modern, clean, quiet, good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Be My Guest
Ons word moontlik met 'n ander gastehuis verwar, aangesien ons nie adverteer dat die eenheid met 'n lugversorger toegerus is nie.

Wilhelm D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Diefwering ontbreek. Gerieflik, skoon, netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 44, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf1efd40ae62e318ce0632fab0c5b0df3cef27c115452d628766de7d824126943f98e7b3130003ec970586a67bc3c79fc6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 44 Uys Krige Drive De Duin 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884947833672 18.572671591402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang