Be My Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Catherina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 84
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marié D - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly!
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit.
Sien jou gou weer.
Groete,
Deon
Vida S - Aug 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging vir 'n kuier in Blouberg.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie, Vida.
Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Tot weer sin.
Groete,
Deon
Gail C - Jun 2024
Algehele gradering
We had an enjoyable stay.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the lovely feedback, Gail. Glad you enjoyed your stay.
Till next time,
Regards,
Deon
Carol C - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable for an overnight stay.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback, Carol.
Kind regards
Deon
Dieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Hi Dieter.
Thank you for your feedback.
I always receive guests in a friendly and welcoming manner.
As per our property description, there is no aircon, only ceiling fans in our rooms.
I pointed out the plug points for charging cell phones - at the TV plug and 2 plugs - one on either side of the bed.
There is a small workstation next to the kettle.
Regards,
Deon
Katie G - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice place for our ladies getaway!
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the lovely feedback, Katie. Regards. Deon
Conrad B - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely quiet location.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Conrad vir die mooi terugvoering, tot weersiens.
Groete. Deon
Maryke V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid. Alles wat jy nodig het.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Maryke.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Deon
Joubert M - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie Joubert, bly jy het jou verblyf geniet. Tot volgende keer. Groete. Deon
Lineese V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, netjies en veilig.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie Lineese vir die positiewe terugvoer.
Tot volgende keer.
Groete
Deon
Francois M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie Francois vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker gebly. Tot volgende keer. Groete, Deon.
Thea J - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Hi Thea, ek is bly julle het julle kuiertjie geniet.
Tot weersiens
Groete
Deon
John V - Aug 2022
Algehele gradering
Peace and quiet.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback John. We look forward to seeing you and the family again.
Kind regards,
Deon
Shawn H - Mei 2022
Algehele gradering
Good.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback. Shawn
Amanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Hi Amanda
Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Bly julle het lekker gebly. Sien julle spoedig weer.
Grote
Deon
Charmaine H - Feb 2022
Algehele gradering
Puik, gasvry.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Charmaine.
Sien julle sommer gou weer.
Groete
Ria B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangename plek en uitstekende gasvryheid.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Ria vir jou terugvoer. Ons waardeer die pragtige woorde en ons hoop om jou gou weer by ons te verwelkom.
Pieter B - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome. Netjies en hands-on gasvryheid.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Pieter.
Sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Deon en Andre
Doortjie V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was presies wat ons nodig gehad het.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Doortjie, vir die positiewe terugvoer.
Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Deon
Ertjies H - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Deon
Joseph B - Mei 2022
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend met 'n baie vriendelike gasheer.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Carl.
Lusia S - Feb 2022
Algehele gradering
It was okay though I never got breakfast which was included in my payment.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dear Lusia
The rate quoted was on a room only basis. You enquired via email about breakfast and we sent you the pricing but you never confirmed that you wanted breakfast.
Apologies for the misunderstanding.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Alexander D - Jan 2022
Algehele gradering
Quiet facility at reasonable location.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Good day Alexander, thank you for your feedback.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Ons het 'n selfsorg geboek, maar daar was nie 'n generater of sonpaneel nie sodat ons nie kos kan maak in loadshedding nie
Marthinus V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was net vir een aand, maar was presies wat ons nodig gehad het.
Be My Guest Lodge se terugvoer
HI Marthinus.
Dankie vir die positiewe terugvoer. Volgende keer moet julle langer by ons kuier.
Groete,
Deon
Grietjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik
Ronel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely pleasure.
Johan G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, baie goed geleë, baie goeie pryse.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Johan.
Groete
Deon
Len R - Sep 2021
Algehele gradering
Great hosts, excellent location and perfect for an overnight stay.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Till next time.
Reanco D - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Reanco. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Deon
Celia B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is baie rustig.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Celia. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Hoop ons sien julle gou weer met Bella natuurlik.
Groete
Deon
Gillian G - Sep 2021
Algehele gradering
Good space in the cottage and twin room, lovely garden and pool area.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Romeo M - Sep 2021
Algehele gradering
Okay.
Lester P - Okt 2021
Algehele gradering
DStv channels not the most entertaining.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Hi Lester.
Thank you for your positive feedback.
The DStv is the same package you will find in all hotels.
Not all guests require an invoice and an invoice will gladly be generated on request.
Guest are more than welcome to use the microwave in the house kitchen.
Thank you for staying with us.
Liesel L - Okt 2021
Algehele gradering
Bad.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Hi Liesel,
I'm sorry for the inconvenience of the absent shower cap.
Ziyanda T - Okt 2021
Algehele gradering
Not enjoyable.
Lees meerBe My Guest Lodge se terugvoer
All the essentials needed for a self catering unit was available, unfortunately we do not supply cooking oil. Self catering means that you bring your own cooking ingredients The house keeper only went into the unit to clean once a day. When you checked in it was explained to you that music was allowed and you were requested to keep it at a level that is respectful of the other guests in the guesthouse, the same as you would be respectful of your neighbours at your own house. The comment was passed that the pool was not big enough, which I fail to understand. I did explain that we put treatment in the pool because the colour was a bit cloudy due to the weather and it was being treated.
1. The guests had 5 extra gentlemen visiting and when I asked them to leave at 12pm they told me that they will leave at 2pm. I had to get my security company to escort them off the property.
I also asked them not to smoke hubbly bubbly in the room . This request was also totally ignored
2. One of the ladies jumped into the pool totally naked with other guests and children in the guest house.
3. I asked them at 10pm to please turn the music down a bit as it was disturbing the other guests and our neighbours.
4. By 12pm i received calls from neighbours and in house guest about the loud music.
5. I don't think this is a fair review of our guesthouse, and therefore request that this review not to be published.
Anette S - Nov 2020
Algehele gradering
Die vriendelike ontvangs het my sommer dadelik laat tuis voel.
Be My Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Dit was ons plesier om jou hier te he.
Ane K - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het 'n vinnige, nie te ver van Kaapstad, plekkie gesoek omdat ons nie geweet het hoe laat die tennis sou klaarmaak nie. Die ligging was ideaal en die bestuurder het moeite gedoen om ons in die laat ure te ontvang.
Johan E - Mrt 2020
Algehele gradering
Ek en my vrou het een aand oorgeslaap, dit was aangenaam, skoon en personeel was vriendelik.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Leon L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en prakties. Pragtige tuin.
Dave R - Des 2019
Algehele gradering
Goeie en lekker verblyf.
Tommy D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Etienne K - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende reëlings - baie vriendelik ontvang - en goeie bystand (het probleem met my kar gehad- goeie advies).
Be My Guest Lodge se terugvoer
Baie Dankie Ettienne vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Harold.
Bestuurder.
Annene M - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Pierre P - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n eerste keer maar beslis nie laaste keer dat ons hier sal bly nie.
Sias C - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Willem N - Des 2016
Algehele gradering
Ons het 'n paar senuwee-agtige nagte hier deurgebring.
Lees meerPaul L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie ontspanne, rustig, mooi musiek met ontbyt en Afrikaans!
Andre W - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Ina B - Jun 2014
Algehele gradering
Skoon gastehuis.
Eurika V - Nov 2013
Algehele gradering
Lekke!
Joha C - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
Fransien D - Des 2013
Algehele gradering
Goed.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang