Be My Guest Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Be My Guest Lodge is in Bloubergstrand geleë, die kusdorpie oorkant Robbeneiland se kanaal, maar tog gerieflik naby die Moederstad en al sy besienswaardighede en doendinge.
Be My Guest is elegant gemeubileer en versier en bied 'n gemaklike en ontspanne atmosfeer waar gaste gerus kan voorberei vir die volgende dag se vele opwindende geleenthede. Die lodge bied ook hulp met pendeldienste en doendinge in en om die Kaapse Skiereiland.
Alle kamers het óf 2 enkelbeddens óf dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en patio wat na 'n pragtige tuin met 'n swembad lei. As jy verblyf vir 'n gesin of groep vriende benodig, is die Garden Cottage ideaal. Dit het slaapplek vir tot 6 gaste en is langs die swembad geleë.
Hierdie lieflike gastehuis is 15 minute se ry vanaf meeste van die groot toeriste-aantreklikhede in en om Kaapstad, soos Die Waterfront, Tafelberg en vele ander opwindende plekke om te besoek op die Skiereiland.
Met Kaapstad Internasionale Lughawe 20 km weg, het gaste ook maklike toegang tot die Weskus, die bekende Boland Wynroetes, Worcester en die Ceresbergreeks met sy sneeubedekte pieke gedurende die winter.
'n Kort stappie vanaf die Lodge is die hoogs gewilde en wêreldbekende Bloubergstrand, 'n vlieërbranderplankry-paradys met 'n groot verskeidenheid bekoorlike seerestaurante en 'n skouspelagtige uitsig oor Tafelberg, ook bekend as die 8ste Wonder Van Die Wêreld.
Of jy Kaapstad op vakansie of vir korporatiewe redes besoek, of selfs net 'n dag of twee vir 'n sportgeleentheid, wees verseker dat die Bestuurder en personeel van Be My Guest Lodge moeite sal doen om jou verblyf so vertroostend en ontspanne moontlik te maak .
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Catherina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Be My Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang