Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Too

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was baie rustig. Lekker omgewing en blyplek. Baie lekker, ruim en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezel
Be My Guest Too
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit! Be My Guest Groete

Bronwen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Place was lovely and looks beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezel
Be My Guest Too
Hi Bronwen Thank you so much for the review. We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Kind Regards Be My Guest Team

Ignasius M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Mooiste en netjiese woonplek vir die naweek gehad. Ongelooflik netjies en definitief die moeite en geld werd. Eienaars was nie te volop en knaend nie. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezel
Be My Guest Too
Hi Ignasius Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet. Hoop om jou gou weer te verwelkom. Groete Be My Guest Span

Melanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies en kamer presies soos op fotos! Het baie lekker gebly, sal net aanbeveel dat hul lugverkoeler in kamers oorweeg omdat Upington se klimaat dit vereis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lezel
Be My Guest Too
Hi Melanie Baie dankie vir die mooi resensie. Ons verstaan Upington se klimaat is baie warm. Ons sal dit sterk oorweeg om ons sentrale waterverkoeler te vervang met lugversorgers. Mooi daggie Be My Guest Too span

Jacqueline P
1 nag
3.4
Feb 2024

Ruim kamer. Gasvrou was baie onpersoonlik en onvriendelik. Dit het gelyk asof sy net wakker geword het. Ek het haar verduidelik dat ek verskriklik lig slaap en gesê dat die aircon die hele huis dien of ons dit later kan afsit. Sy het net botweg gesê die aircon is sag en ek sal dit nie hoor nie. Dit was glad nie waar nie, en ek kon glad nie slaap nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lezel
Be My Guest Too
Good day, ma'am Thank you for your feedback, We will look into the matter regarding the staff's service to welcome you. We have also serviced the aircon in the meantime and haven't received any other complaints regarding the aircon. We apologise for the inconvenience. Kind regards Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91773ad0718b90e5ff3b179deb093c72ca6c27d811f986782eadf104035f2042dc5a24be3e4eb53d530127c8a14c0ceb16b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Camp Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447105433407 21.256268813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang