Be My Guest Too
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 108
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anton B - Mei 2024
Algehele gradering
Was baie rustig. Lekker omgewing en blyplek.
Be My Guest Too se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit!
Be My Guest Groete
Bronwen D - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Be My Guest Too se terugvoer
Hi Bronwen
Thank you so much for the review. We are so glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Kind Regards
Be My Guest Team
Ignasius M - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooiste en netjiese woonplek vir die naweek gehad.
Be My Guest Too se terugvoer
Hi Ignasius
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet.
Hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete
Be My Guest Span
Melanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en kamer presies soos op fotos!
Be My Guest Too se terugvoer
Hi Melanie
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons verstaan Upington se klimaat is baie warm.
Ons sal dit sterk oorweeg om ons sentrale waterverkoeler te vervang met lugversorgers.
Mooi daggie
Be My Guest Too span
Jacqueline P - Feb 2024
Algehele gradering
Ruim kamer. Gasvrou was baie onpersoonlik en onvriendelik.
Be My Guest Too se terugvoer
Good day, ma'am
Thank you for your feedback,
We will look into the matter regarding the staff's service to welcome you. We have also serviced the aircon in the meantime and haven't received any other complaints regarding the aircon.
We apologise for the inconvenience.
Kind regards
Marlene
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang