Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Too

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be My Guest Too is 'n lieflike gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in die middel van die welige woonbuurt Upington. Dit is naby die Kalahari Mall en net 'n entjie se ry vanaf die middestad geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en die gastekamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke gastekamer het koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel is egter ook met 'n induksieplaat toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi in elke eenheid.

Buite is daar 'n lowergroen tuin met sitplek in die skadu en sonstoele langs die swembad. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie rustig. Lekker omgewing en blyplek. Baie lekker, ruim en rustig.
Mei 2024
Bronwen D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Place was lovely and looks beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ignasius M
5.0
Mooiste en netjiese woonplek vir die naweek gehad. Ongelooflik netjies en definitief die moeite en geld werd. Eienaars was nie te volop en knaend nie....
Sien meer
Mrt 2024
Melanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en kamer presies soos op fotos! Het baie lekker gebly, sal net aanbeveel dat hul lugverkoeler in kamers oorweeg omdat Upington se klimaat...
Sien meer
Jan 2024
Jean S
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely room and bathroom. Our stay was very good. The bed was superb! A pity that we had no access to the beautiful garden shown on the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Be My Guest Too het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91773ad0718b90e5ff3b179deb093c72ca6c27d811f986782eadf104035f2042dc5a24be3e4eb53d530127c8a14c0ceb16b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Camp Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447105433407 21.256268813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang