Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest @ Kramersfontein

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wendy Joy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

One of the best guesthouses we have ever stayed in. Hosts were amazing. Went out of their way to accommodate us and our two dogs. Dinner was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Gasvry en bedagsame gasvrou. Goeie oornag verblyf. Pragtige kamer. Alles wat 'n mens nodig het vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annyka G
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Kort, maar aangenaam. Dit was rustig en 'n pragtige dekor.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacoline M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Lekker ontspanne. Lekker gerus na 'n lang reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trix V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Wonderlike ervaring in die Noord-Kaap. Van die begin af was die diens uitstekend. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Svelka H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Gerieflike blyplek met vriendelike mense. Dit was 'n gerieflike blyplek met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Aan alle verwagtinge voldoen! Baie netjies en ruim blyplek. Nina is baie caring en het seker gemaak ons is tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Baie aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Ruim, netjiese eenheid met al die moontlike hoë gehalte toerusting. Lekker gerieflik geoornag, maar ongelukkig te vroeg weg vir ontbyt. Die eenheid is naby aan die hoofpad en die myn se vragmotors wat heelnag werk is steurend deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Clean, spacious, above expectation. Not expecting such a spacious and upmarket stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ODJlYzQ0LWZhZTYtNGQ1Mi1iMTAwLTdiMjc2Yjk2OWQ2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kramersfontein Farm Daniëlskuil District 8405 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.133428800742 23.562045884586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang