Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest @ Kramersfontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be Our Guest @ Kramersfontein is 'n gastehuis wat gerieflike verblyf op 'n plaas ongeveer 3 km vanaf Daniëlskuil bied. Die gastehuis is 'n wonderlike keuse vir gaste wat hierdie deel van die Noord-Kaap besoek. Geniet en ontdek dié provinsie en besoek gerus die Wondergrotte en Boesmansgat, Kuruman Oog, die Augrabieswaterval en Kimberley se Gat.

Be Our Guest @ Kramersfontein bied verblyf in 3 gastekamers en 3 selfsorg-eenhede. Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en bad. Ander geriewe sluit waterverkoeling, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Die selfsorg-suites het elk 'n koningingrootte-bed en'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan ook 'n heerlike volledige Engelse ontbyt in die sonnige eetarea geniet voordat hulle die bekoorlike dorpie verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
  • Gaste dink Be Our Guest @ Kramersfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ODJlYzQ0LWZhZTYtNGQ1Mi1iMTAwLTdiMjc2Yjk2OWQ2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kramersfontein Farm Daniëlskuil District 8405 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.133428800742 23.562045884586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang