Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elsa S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

I thoroughly enjoyed my stay at Be Our Guest. Roy and Antoinette are super guesthouse hosts, they are friendly, caring and I immediately felt welcome. The accommodation met my needs; it was equipped with everything I needed for my stay, and I slept well in the very comfortable bed. I will definitely stay at Be Our Guest the next time I visit Langebaan. Be Our Guest is situated in a beautiful residential area of Langebaan and is close to the sea and the West Coast National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Hi Elsa, It was such a pleasure to have you. Thank you for the nice message, much appreciated Hope to see you soon. Roy & Antoinette

Marlene W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic. Great value for money, good company, excellent stay, all necessary facilities. Host very helpful and pleasant. To be repeated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Wat 'n lekker kuiertjie. Baie dankie. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful, convenient, comfortable and safe. Roy is a wonderful host. The accommodation has been thoughtfully designed with attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Hi Zeyn, thank you very much for the positive feedback. Please visit again. Regards, Roy

Marichelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig en baie lekker. Be Our Guest het die vriendelikste eienaars wat jou meer as welkom laat voel en op jou gemak. Ek sal die plek beslis aanbeveel. Baie skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Julle is ongelooflike mense. Dankie vir die kuier. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Felecia Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome, fabulous and peaceful atmosphere. Our stay at Be Our Guest was so amazing. It is a home away from home. Our hosts are such amazing people. It is the best place to just relax and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Hi Felecia, thank you for your great review. It's so nice to have amazing people like you come to visit. Hope to see you soon. Regards, Antoinette

Reyno S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Vriendelik, skoon, netjies, veilig en beskostigbaar op Langebaan. Met die prys in ag geneem is die plek heeltemal voldoende om veilig, skoon en gemaklik weg van die huis te bly. Sal beslis weer gebruik maak van die plekkie as ek weer oornag moet bly vir werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Hi Reyno, Baie dankie vir die resensie. Was lekker om jou hier te hê. Kom kuier gou weer. Groete, Antoinette

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wenner, goeie waarde, netjies, gasvry, sentraal gelee. Baie lekker gekuier. Sal dit enigetyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Hi Anita, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word baie waardeer. Dit was super lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien. Groete Antoinette

Anita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was heerlik ons het onsself geniet. Baie dankie ons het heerlik gebly. Ons sal vir seker weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjiese naweek rusplek. Vriendelike eienaars. Voel baie welkom. Pragtige huislike plek. Baie goed toegerus. Eienaars baie gasvry en kan die plek vir seker aanbeveel. Lekker naweek rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roy
Be Our Guest
Hi Linette, Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Was lekker om julle hier te hê. Groete Antoinette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6500de2fabf56ef1dc05b7a476178a2c67b6480309025975a75a9c4d98f8968da0d7a4c8cfe342424398e22c8e2390dc2a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 53 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.100615129431 18.03655969567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang