Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be Our Guest is 'n semi-selfsorgeenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Myburgh Park, Langebaan, en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of ontspanningsreisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n klein kluis waar gaste hul waardevolle besittings kan bêre.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Daar is geen stoof nie. Die eenheid het 'n TV met YouTube, Prime Video, en gaste kan DStv Stream kyk met hul eie intekeningbesonderhede. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n klein tafeltjie met twee stoele binne beskikbaar. Die privaat patio buite die eenheid het 'n tafel met stoele om te ontspan en het 'n ketelbraai met 'n rooster, maar gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is net 650 m vanaf Langebaan-strandmeer en sowat 2 km vanaf gewilde winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Be Our Guest
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be Our Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6500de2fabf56ef1dc05b7a476178a2c67b6480309025975a75a9c4d98f8968da0d7a4c8cfe342424398e22c8e2390dc2a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 53 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.100615129431 18.03655969567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang