Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Als was goed en rustig. Lekker gebly. Plek was skoon en goed uitgeleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Henk Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is verheug dat julle julle verblyf geniet het. Vriendelike groete Analene

Jeanel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ideale ligging, baie mooi kamers. Verblyf was baie goed, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Jeanel Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Groete, Analene

Etienne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie billike prys vir skoon, netjiese en gemaklike eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Ettienne Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf geniet het. Groete Analene

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great and good value for money. My second time - still on top of my list for this area. Building well maintained and very clean. My second visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Dear Deon, Thank you for your positive review. Kind regards, Be Our Guest

Etienne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent, relaxing and enjoyable. Annelien is amazing and ever so friendly. Her boutique guest house is above standards and very comfortable. For sure, we will be in contact and return for another stay in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Lieflike plekkie, pragtige dekor. Lieflike netjiese plekkie met pragtige dekor, aircon was 'n bonus in baie warm weer. Mooi omgewing, veilig en gasvrou gaaf en vriendelik en ekstra moeite vir ons gedoen om pakkie aan te stuur van vergete items. Dankie, dit was lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid is ruim en netjies. Skoon, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Eon Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te kan verwelkom. Vriendelike groete, Analene Be Our Guest.

Rudolph D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende plek om te oornag. Dankie aan die gasvrou wat ons so vriendelik ontvang. Wonderlike een aand oornag. Alles so rustig en ons wooneenheid was baie privaat. Baie, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pragtige verblyf. Als wat jy benodig. Dit was wonderlik, skoon, netjies, en pragtig. Vreeslik dankie vir gasvryheid, vriendelikheid en ruimte vir my en my gesin se besige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Marilise Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om wonderlike gaste soos julle te kan huisves. Vriendelike groete, Analene Be Our Guest.

Beryl V
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie rustig en ontspanne. Veilig. Ons is baie vriendelik ontvang, kon buite op die stoep rustig sit en ontspan. Analene was heeltyd met ons in kontak, baie vriendelik en hulpvaardig. Geriewe was baie netjies en skoon. Beddens was so lekker sag. Dit het heeltyd gevoel of dit net ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1627543eecd492e031103cb040208a7398494f68e061421be14ac56b9c8017c0b45e7766b8fdf4c007ea679548187eddd0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 12A Bracelet Crescent Sonheuwel 1 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.492713 30.976333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang