Be Our Guest
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Analene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Marie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Marnel K - Jun 2024
Algehele gradering
Uitmuntend.
Gail L - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful, pleasant and peaceful, just what one needs.
Jeremy P - Mei 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Johann C - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en aangenaam.
Elsabe L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik, lieflik, gerieflik.
Sonia D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het net vir een aand oorgebly en was baie rustig.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Sonia
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit is altyd 'n plesier om sulke aangename gaste soos julle te huisves.
Vriendelike groete
Analene
Chris N - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Chris
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Ons sien uit na julle volgende besoek
Vriendelike groete
Analene
Annette L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vredevol en gerieflik.
Rudi F - Feb 2024
Algehele gradering
Wow, wow and wow.
Lees meerChrista B - Feb 2024
Algehele gradering
Short stay in a beautiful place.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Christa,
Thank you for your beautiful and positive review. We appreciate the feedback and hope to see you again soon.
Kind Regards,
Be Our Guest.
Antonette H - Jan 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Antoinette
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Analene
Annelize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Naren G - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Karen E - Mei 2024
Algehele gradering
Horrible.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Karen,
We apologise that you had a bad experience. We always strive to do better and appreciate feedback. However, it's noteworthy that you did not provide any booking in time and arrived very late, after 9 at night without pre-arrangement, and you left very early, so we had very little contact. Still, we appreciate the feedback.
Regards,
Be Our Guest
Willem N - Nov 2023
Algehele gradering
Sien hierbo.
Jennavieve W - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely.
Ali E - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet. Peaceful. Scenic. Inviting.
Peter L - Okt 2023
Algehele gradering
Welcoming, cool and fresh.
Juanita V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring met vriendelike eienaars.
Nicky V - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerEttienne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Ettienne, dankie vir die positiewe terugvoering. Tot volgende keer. Groete. Analene
Johan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing. Eenheid is modern en gerieflik.
Leonie W - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing, friendly, neat and clean.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Leoni, thank you for your visit. We are delighted you enjoyed your visit, looking forward to seeing you again. Kind Regards. Analene
Etiene C - Mrt 2023
Algehele gradering
A beautiful gem with a lovely quiet surrounds of garden.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Ettienne
Thank you for the kind review,it warms our hart that guests see and appreciate our effort to produce a home away from home.
Kind Regards
Analene
Nicole K - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Heidi P - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig, rustige atmosfeer en stil.
Lindie W - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi.
Maria V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Thomas V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Isabel H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Isabel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het julle besoek aan Be Our Guest geniet.
Vriendelike Groete
Analene
Org V - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornag gewees. Dankie.
Erica M - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful place.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Erica,
Thank you for the positive feedback. We hope to see you again soon.
Regards,
Analene
Charmaine H - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Chantal V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Heather H - Mrt 2022
Algehele gradering
Overnighted in secure and comfortable facilities.
Ingrid G - Feb 2022
Algehele gradering
Loved the privacy, cleanliness and location of this guest house.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Ingrid,
Thank you for your kind review. We are delighted you enjoyed your stay.
Regards,
Be Our Guest
Kyle M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean and loved the decor to bits. The owner is absolutely fabulous and super creative.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Kyle
Thank you for the kind review. We appreciate the feedback. Just to clarify the sounds of our neighbours kids playing cannot really be classified as noise. As were situated in a residential neighbourhood one would have to have some patience with the normal hustle and bustle of a residential area.
Kind Regards
Be Our Guest.
Chas A - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely and neat.
Be Our Guest se terugvoer
Dear Chas
Thank you for your kind review and positive feedback.Were delighted that you had a pleasant stay. Hope to see you again soon.
Be Our Guest
Hannelie K - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Marisa K - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig, gemaklik, skoon en modern.
Simon M - Sep 2021
Algehele gradering
I had a memorable and exciting stay.
Belinda B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier saam met vriende.
Johanette D - Jun 2021
Algehele gradering
Goed ontvang.
Charne S - Mei 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan!
Dinah T - Mei 2021
Algehele gradering
Was nice and peaceful.
Deon B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gebly - was baie gerus oor blyplek in die geheel.
Gustav S - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflike ligging en goed toegerus.
Irene A - Okt 2020
Algehele gradering
Voel soos 5-ster wegbreek!
Klasie V - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Marchel K - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Colleen J - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful and comfortable room!
Mante M - Nov 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Yolandi U - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis! Baie ruim en baie skoon. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons sal definitief weer by Be Our Guest kom bly as ons Nelspruit toe kom.
Ulandie S - Des 2019
Algehele gradering
Mees behulpsame en vriendelikste diens.
Juan-claude L - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent service and facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens en geriewe.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tilla V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was beslis die moeite werd.
Nadine K - Aug 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Lees meerBe Our Guest se terugvoer
Beste Nadine,
Ons is verheug dat julle julle besoek aan Be Our Guest geniet het.Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Analene
Elaine L - Aug 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Eleanore E - Jul 2019
Algehele gradering
Ontspannend!
Be Our Guest se terugvoer
Beste Eleanore
Ons is verheug dat julle 'n aangename verblyf gehad het.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Analene
Be Our Guest
Ansie K - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam en alles was kraakvars en skoon.
Thuanitha P - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het voorwaar lekker geslaap!
Liezel S - Feb 2019
Algehele gradering
Great value for money. Enjoyed every minute of our stay.
Jeanine R - Des 2019
Algehele gradering
Homey. Value for money and modern.
Meg P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Janine N - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Elaine B - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi en ruim.
Ernest M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Mariaan S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik. Die gashere was baie behulpsaam.
Armand V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Susan V - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Ina H - Jun 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly.
Annatjie P - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Die kamer was pragtig en gerieflik en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Ronel V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie skoon.
Minke L - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plekkie!
Yolandie B - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige en skoon gevoel.
Sherene N - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Sherene,
Baie dankie vir die vriendelike en positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Analene
Geraldine P - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Geraldine,
Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Analene
Ria P - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige fasiliteite, netjies en skoon.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Ria,
Ons is baie bly julle verblyf was aangenaam. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Analene
Riebert P - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en skoon verblyf!
Be Our Guest se terugvoer
Beste Hanlie.
Ons is baie bly dat julle die besoek geniet het. Baie dankie dat julle sulke aangename gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Analene
Be Our Guest
Lieze L - Aug 2017
Algehele gradering
Aboluut fantasties.
Be Our Guest se terugvoer
Beste Lieze.
Ons is baie bly julle het jul besoek geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.
Beste groete,
Analene
Be Our Guest
Retha V - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en baie mooi!
Be Our Guest se terugvoer
Beste Retha,
Ons is verheug dat julle, julle besoek geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.
Beste wense
Analene
Be Our Guest
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang