Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Juanita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties en stil en sal dit aanbeveel 100%. Ons het elke oomblik daar geniet en uitgerus soos ons beplan het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Be Still Accommodation
Dankie dat julle by ons gebly het, julle is altyd welkom. Groot groete, Johan en Wilma

Willem M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Dit was stil. 'n Gerieflike woonstel met alles wat nodig is vir 'n paar dae. Skoon, netjies, baie veilig en ook jou voertuig. Johan en Wilma is baie behulpsaam en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Be Still Accommodation
Dankie Willem dat jy by ons gebly het en jou positiewe terugvoering, sien graag weer, Groete, Johan

Pauk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Skoon en netjies, modern gemeubileerd, veilige parkering! Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Be Still Accommodation
Dankie dat julle by ons gebly het, veilig reis en sien weer, julle is welkom. Groete, Johan

Louis C
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly. Baie netjies. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het vir selfsorg. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Be Still Accommodation
Louis, dankie dat jy by ons gebly het en ons verwelkom jou graag weer. Groete, Johan

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Nov 2023

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Mr E
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Chilled This was the perfect place to relax after motorcycling through the desert. Walking distance to the shopping mall and other places was very convenient. Great room, good WiFi, friendly owners. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Be Still Accommodation
Vincent, Dankie dat jy by ons gebly het en die rustigheid geniet het, Voorspoed met die res van jou reis en veilig ry. Groete, Johan

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Meer as wat ek verwag het. Die akkommodasie is baie veilig. Die eenheid was netjies en skoon. Lekker stort en 'n uitsig oor die woongebied. Die kombuis was maklik om te gebruik. Die bed het gemaklik geslaap en die toilet en wasbak was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Be Still Accommodation
Dankie dat jy by ons gebly het Leon. Hoop jy het die res van jou vakansie geniet. Vrede, Johan

Hottie O
Kort verblyf
3.6
Sep 2021

Baie streng voorwaardes, gaste voel onder druk en ongemaklik. Met die tempel daar, geen kinders toegelaat, en streng reëls, was dit vir my Duitse gaste onaangenaam. Hulle het gekla en wou weggaan, en het my blameer dat ek swak gekies het. Ek sien dit ook as my fout. Vir 'n sekere nismark sal dit fantasties wees, maar nie vir mense op 'n vrolike vakansie nie. Meer 'n meditasiesentrum vir mense wat stilte soek.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Be Still Accommodation
Hottie, dis presies wat Be Still is, 'n meditasie sentrum, mense wat by ons bespreek soek stilte en 'n kalm rustige atmosfeer, geen partytjies en raserige gaste nie. Sterkte met jou toere en mooi bly. Groete, Johan

Hennie S
1 nag
4.8
Aug 2019

Heerlik rustig, veilig, netjies, baie skoon en baie modern. Die televisie het nie gewerk nie, die stort het moeilik uitgeloop en die toilet het aanmekaar geloop. Die eienaar het my persoonlik terug gebel binne 2 dae, bevestig dat alles reggemaak is en om verskoning gevra.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Be Still Accommodation
Thanks for staying with us, Kind Regards, Johan

Freddie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2019

Goed toegeruste netjiese verblyf, baie sentraal geleë in Swakopmund. Eienaar het ons persoonlik al die geriewe verduidelik.Het ook heelwat tyd afgestaan om ons van die besienswaardighede te vertel en waar die gesogte eetplekke is. Hy het ook persoonlik vir ons 'n woestyntoer gereël.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Be Still Accommodation
Good day Freddie, Thanks for staying with us, hope to see you again. Kind Regards, Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51218a459da066b62044bb4637f03ca70a32a96693ecb47553bf53d96006943a314780a8af3e6c89d22b1e3a9bcfdf8bbd70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9 Kraal Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.671651815245 14.527412684517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang